Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Rufus Gouws

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Prof.Rufus Hjalmar Gouws (30 Januarie 1953 -) is 'n taalkundige enleksikograaf wat in diePaarl gebore is en inKaapstad grootgeword het. Hy matrikuleer aan dieHoërskool Nassau. Hy behaal die volgende grade aan dieUniversiteit van Stellenbosch:

  • B.A. (hoofvakke: Afrikaans en Nederlands, Duits) - Desember 1974.
  • Hons.-B.A. (Afrikaans en Nederlands) (Cum Laude) - Desember 1975.
  • M.A. (Afrikaans en Nederlands) (Cum Laude) - Maart 1977.
  • D.Litt (Afrikaans en Nederlands) - Desember 1982.

Hy is met Ilse-Marie (née Gerber) getroud en hulle het vier dogters: Liezl, Marike, Inge en Mieke.

Akademiese loopbaan

[wysig |wysig bron]

Sy akademiese loopbaan is as volg:

  • Januarie 1977 - September 1977: Junior lektor, Departement Afrikaans en Nederlands,Universiteit van Suid-Afrika.
  • Oktober 1977 - Desember 1979: Lektor, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Suid-Afrika
  • 1980 - 1983: Lektor, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch.
  • 1984 - 1989: Senior lektor, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch.
  • 1990 - 1998: Medeprofessor, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch.
  • 1999 - Professor, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch.
  • 2008 - 2012: Voorsitter: Departement Afrikaans en Nederlands
  • 2016 - 2017: Voorsitter: Departement Afrikaans en Nederlands.

Beurse en toekennings

[wysig |wysig bron]
  • 1986 -Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing se Toekenning vir Senior Navorsers.
  • 1986 - Harry Crossley Beurs.
  • 1991 - Linguistevereniging van Suider-Afrika: Toekenning vir Taalwetenskap.
  • 1992 - Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing se Toekenning vir Senior Navorsers.
  • 1998 - Navorsingstoekenning van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad vir die ontwerp van 'n meta leksikografies gefundeerde model vir die Suid-Afrikaanse woordeboekeenhede.
  • 1998 - Navorsingstoekenning van die SWO.
  • 2001 - Rektorstoekenning vir voortreflike navorsing.
  • 2002 - NNS-evaluering: B2.
  • 2004 - Toekenning van die Vilhelm Kann Rasmussen Stigting,Denemarke vir besoek as besoekende professor in die Sentrum vir Leksikografie aan die Aarhus School of Business.
  • 2005 - Spesiale sertifikaat van uitnemendheid van die African Association for Lexicography.
  • 2006 -Elisabeth Eybersbeurs,Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
  • 2010 - Erelidmaatskap: African Association for Lexicography.
  • 2011 - Rektorstoekenning vir voortreflike navorsing
  • 2012 -C.J. Langenhovenprys vir Taalwetenskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
  • 2013 - ATKV/SA Akademie-prys vir een van die ses beste artikels wat in Afrikaans in ‘n geakkrediteerde tydskrif verskyn het (in die tydperk 2009-2010).
  • 2016 - Kanselierstoekenning vir navorsing.
  • 2019 -N.P. van Wyk Louw-medalje van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
  • 2022 -Jan H. Maraisprys
  • 1982 - 2016: Verskeidenheid reis-, kongresbywonings- en navorsingsbeurs

Bron

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rufus_Gouws&oldid=2496783"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp