Rosettenville | |
---|---|
Koördinate:26°15′5″S28°3′19″O / 26.25139°S 28.05528°O /-26.25139; 28.05528 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,29 km2 (0,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 17 319 |
• Digtheid | 7 563/km2 (19 590/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 12.2% |
• Indiërs/Asiërs | 2.0% |
• Bruin mense | 7.0% |
• Swart mense | 77.2% |
• Ander | 1.7% |
Taal(2011) | |
• Engels | 25.2% |
• Zoeloe | 18.7% |
• Xhosa | 10.5% |
• Afrikaans | 6.8% |
• Ander | 38.8% |
Poskode(strate) | 2190 |
Poskode(posbusse) | 2130 |
Skakelkode | 011 |
Rosettenville is 'n voorstad in die suide vanJohannesburg,Suid-Afrika. Dit is 5 km suid van die stadsaal geleë, suid vanLa Rochelle, oos vanKenilworth en wes vanThe Hill.
Rosettenville is een van Johannesburg se oudste voorstede aangesien dit reeds in 1889, drie jaar ná die stad se stigting, op die plaas Turffontein aangelê is. Die naam is ontleen aan die van van die stigters, Levin of Leo Rosettenstein en sy seun Albert.
Die heel eersteNandos-restaurant is in Rosettenville geopen.
Rosettenville is onder meer bekend as die plek waar diereggae-musikantLucky Dube in Oktober 2007 voor sy kinders doodgeskiet is.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inJohannesburg is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.