Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Rosaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Rosaceae
Blom vanRosa arvensis
Wetenskaplike klassifikasiee
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Rosales
Familie:Rosaceae
Juss.
Subfamilies
Verspreiding
Sinonieme[1]
  • AmygdalaceaeD. Don 1825
  • ColeogynaceaeJ. Agardh 1858
  • FragariaceaeRichard ex Nestler 1816
  • LindleyaceaeJ. Agardh 1858
  • MalaceaeSmall ex Britton 1903
  • PomaceaeLindl.
  • PotentillaceaeSprengel ex Weinmann 1824
  • PrunaceaeMartinov
  • SpiraeaceaeBertuch 1801

Rosaceae is die roos-familie wat hoort tot dieordeRosales. Hierdie familie sluit diegenusRosa in, een van die bekendste plante op aarde. Ander lede van die familie is die:appel,perske,pruim,nektarien,appelkoos,amandel,kersie,kweper enaarbei. Al die plante is afkomstig vanaf dieNoordelike halfrond. Daar hoort 3000spesies tot die familie waarvan 120 inSuider-Afrika voorkom en slegs sewe is bome.

Genera

[wysig |wysig bron]

Daar is 110 genera wat tot die familie hoort:[2]

Spesies

[wysig |wysig bron]

Van die Suider-Afrikaanse spesies is:

Uitheemse spesies

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Bronne

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Takhtajan A. (1997).Diversity and Classification of Flowering Plants. New York: Columbia University Press. pp. 1–620.ISBN 978-0231100984.
  2. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:30000200-2
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rosaceae&oldid=2626516"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp