Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Roquefort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Roquefort
Franse Roquefort
HerkomsRoquefort-sur-Soulzon (Frankryk)
Vetgehalte52 %
VormSilindries, deursnee 20 cm
Hoogte8-10cm
Gewig2500g
TipeBlouskimmelkaas
OorsprongSkaapmelk

Roquefort is 'n Franse soort blouskimmelkaas wat as die beste van sy soort wêreldwyd bekend staan. Slegskaas, wat in die grotte van die dorpRoquefort-sur-Soulzon (départementAveyron) ryp geword het, mag hierdie naam dra. Die jaarlikse produksie het in1998 17 716 ton bereik.

In die jaar1060 verwys Franse kloosterboeke vir die eerste keer na die Roquefort. Die kaas word vandag nog steeds volgens die ou tradisie van skaapmelk gemaak. Die melkskape, wat in die suide vanFrankryk wei, hou van wilde kruie wat net op kalkagtige bodems groei en 'n besondere, pikante smaak aan die Roquefortkaas verleen.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Roquefort&oldid=1623544"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp