Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Roetoelies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
 
Roetoelies
Mykhabishdy man
Gepraat in:Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 
Gebied:Kaukasus
Totale sprekers:33 100[1]
Taalfamilie:Noordoos-Kaukasies
 Roetoelies
 
Skrifstelsel:Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur:geen
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is 'nbedreigde taal volgens dieUNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1:-
ISO 639-2:-
ISO 639-3:rut 
Verspreiding van Roetoelies
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

ModerneRoetoelies behoort tot die Samurgroep van dieNoordoos-Kaukasiese taalfamilie. Van die7de tot20ste eeu af is ’n aangepasteArabiese skrif gebruik. In Rusland, in 1928 is oorgeslaan na dieLatynse alfabet en in 1990 na dieCyrilliese alfabet. In 2013 is 'n alfabet op 'n Latynse grafiese basis inAzerbeidjan ontwikkel.

Verspreiding

[wysig |wysig bron]
Etniese kaart van dieKaukasus-streek

Dit word hoofsaaklik in die suidelike dele van die Russiese republiek Dagestan gepraat, asook in Noordwes-Azerbeidjan. Daar is ook klein Roetoeliese gemeenskappe inOekraïne,Georgië,Kasakstan enTurkye. Daar is wêreldwyd sowat 55 000 sprekers.[2]

Dit is een van die 14 geskrewe tale van Dagestan.

Alfabet

[wysig |wysig bron]

Latyns-gebaseerde Rutul-alfabet (Azerbeidjan)
A aAӀ aӀB bC cÇ çÇʼ çʼD dE eӘ әF f
G gGʼ gʼGh ghĞ ğH hX xXh xhI ıIӀ ıӀİ i
J jK kKʼ kʼQ qQʼ qʼQh qhL lM mN nO o
P pPʼ pʼR rS sŞ şT tTʼ tʼTs tsTsʼ tsʼU u
Ü üUӀ uӀV vY yZ zʼ


Cyrillies-gebaseerde Rutul-alfabet (Rusland)
А аАӀ аӀБ бВ вГ гГъ гъГь гьГӀ гӀД дЕ еЁ ё
Дж джЖ жДз дзЗ зИ иЙ йК кКъ къКь кьКӀ кӀЛ л
М мН нО оП пПӀ пӀР рС сТ тТӀ тӀУ уУь уь
УӀ уӀФ фХ хХъ хъХь хьЦ цЦӀ цӀЧ чЧӀ чӀШ шЩ щ
Ъ ъЫ ыЫӀ ыӀЬ ьЭ эЮ юЯ я

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (ru)"7. Население наиболее многочисленных национальностей по родному языку".
  2. Roetoelies

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inRoetoelies
Federale taal
Amptelike tale
van deelgebiede
Tale met
amptelike status
Alfabette
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Roetoelies&oldid=2689614"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp