Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Roberto Baggio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Roberto Baggio

Roberto Baggio in 2013
Persoonlike inligting
GeboortenaamRoberto Baggio
Gebore18 Februarie 1967 (1967-02-18) (58 jaar oud)
GeboorteplekCaldogno,Italië
Lengte1,74 m
SpeelposisieVorentoe/Aanvallende middelveldspeler
Jeugloopbaan
1974–1980Caldogno
1980–1982LR Vicenza
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1982–1985LR Vicenza36(13)
1985–1990Fiorentina94(39)
1990–1995Juventus141(78)
1995–1997Milan51(12)
1997–1998Bologna30(22)
1998–2000Internazionale41(9)
2000–2004Brescia95(45)
Totaal488(218)
Nasionale span
1984Italië O16[1]4(3)
1988–2004Italië56(27)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Roberto Baggio (gebore18 Februarie1967 inCaldogno) is 'n voormaligeItaliaanse professionelesokkerspeler. Hy was 'n aanvaller met 'n uitstekende trap-tegniek. Tydens dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 verloor hy die toernooi vir sy land nadat hy die laaste strafskop in die eindstryd mis.

Internasionale loopbaanstatistieke

[wysig |wysig bron]

Vir die Italiaanse nasionale sokkerspan:[2][3]

JaarKere uitgedrafDoelskoppe
198810
198963
199094
199121
199276
199375
1994125
199510
199600
199721
199862
199920
200000
200100
200200
200300
200410
Totaal5627

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Roberto Baggio. 2004. p. 49-59.
  2. http://www.national-football-teams.com/v2/player.php?id=14682
  3. http://www.rsssf.com/miscellaneous/rbaggio-intlg.html

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metRoberto Baggio.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Roberto_Baggio&oldid=2428831"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp