Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Rifampisien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Rifampisien ofrifampien is 'nantibiotikum wat geïsoleer is uit die bakterieAmycolatopsis rifamycinica.Rifampisien bind aan die beta-subeenheid van RNS-polymerase inbakterieë en verhoed so dietranskripsie vanribonukleïnesuur. Rifampisien word gebruik vir die behandeling vanmukobakteriële infeksies soostuberkulose enmelaatsheid en Metisilien-weerstandige Staphylococcus (MRSA).

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rifampisien&oldid=1808630"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp