Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Rhode Island

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Rhode Island
altalt
Vlag van Rhode IslandSeël
Bynaam(e):The Ocean State, Little Rhody
alt
Kaart van die Verenigde State met Rhode Island uitgelig
Amptelike taal(e)Geen (Engelsde facto)
HoofstadProvidence
Grootste stadProvidence
Area 50ste in die V.S.
 - Totaal4 001 km2
 - Wydte60 km
 - Lengte77 km
 - Water438 km2
 - % water13.9 %
 - Breedtegraad41° 09' N tot 42° 01' N
 - Lengtegraad71° 07' W tot 71° 53' W
Bevolking 45ste in die V.S.
 - Totaal1 098 163
 - Digtheid387.35/km2
2de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntJerimoth-heuwel
247 m
 - Gemiddeld60 m
 - Laagste puntAtlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 29 Mei1790 (13de)
GoewerneurDan McKee (D)
Luitenant-GoewerneurSabina Matos (D)
WetgewerRhode Island Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreJack Reed (D)
Sheldon Whitehouse (D)
TydsoneUTC -5 /Somertyd -4
AfkortingsRIUS-RI
Webbladwww.ri.gov

Rhode Island (Engels:State of Rhode Island) is 'ndeelstaat in dieNieu-Engeland-streek van dieVerenigde State van Amerika. Dit is die kleinste van die vyftig Amerikaanse deelstate met 'n oppervlakte van 3,144vierkante kilometers – maar ook dié met die langste amptelike naam. Diehoofstad en grootste stad isProvidence. Rhode Island het 'n bevolking van omtrent een miljoen en was die 13de deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Die naam Rhode Island verwys naAquidneck Island, wat ook Rhode Island genoem is. Providence Plantations verwys na die vasteland. Die Italiaanse seevaarderGiovanni da Verrazzano was die eerste Europeër om die gebied te besoek. Rhode Island word in die noorde en ooste deurMassachusetts en in die weste deurConnecticut begrens. DieAtlantiese Oseaan lê in die suide.

Kaart van Rhode Island
Block Island-voorgebergte, Rhode Island
Providence

Rhode Island se byname isThe Ocean State enLittle Rhody.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Regeringswebtuistes

Toerisme

Geskiedenis

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van die Verenigde StateVerenigde State van AmerikaSeël van die Verenigde State
DeelstateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Akademie
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rhode_Island&oldid=2589523"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp