Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Reusenellie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Reusenellie
Volwasse voël met kuiken.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. giganteus
Binomiale naam
Macronectes giganteus
(Gmelin, 1789)[2]

DieReusenellie (Macronectes giganteus) is 'nstormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus vanSuid-Afrika. Die voël is 86 – 100 cm groot en weeg 2,5 - 5,8 kg met 'n vlerkspan van 1,8 - 2,0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 30 000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend asSouthern giant petrel.

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • Reusenellie in vlug oor Oos-Falkland.
    Reusenellie in vlug oor Oos-Falkland.
  • 'n Jong reusenellie.
    'n Jong reusenellie.
  • 'n Reusenellie se eier.
    'n Reusenellie se eier.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. BirdLife International (2009)
  2. Brands, S. (2008)

Bron

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Macronectes giganteus
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Reusenellie&oldid=2872608"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp