|
| Algemeen |
|---|
| Naam,simbool,getal | Renium, Re, 75 |
| Chemiese reeks | oorgangsmetale |
| Groep,periode,blok | 7,6,d |
| Atoommassa | 190,23(1)(1) g/mol |
| Elektronkonfigurasie | [Xe] 4f14 5d5 6s2 |
| Elektrone perskil | 2, 8, 18, 32, 13, 2 |
| Fisiese eienskappe |
|---|
| Toestand | vastestof |
| Digtheid (nabyk.t.) | 21,92 g/cm³ |
| Vloeistofdigtheid teens.p. | 18,9 g/cm³ |
| Smeltpunt | 3459K (3186 °C) |
| Kookpunt | 5903K (5630 °C) |
| Smeltingswarmte | 60,43kJ/mol |
| Verdampingswarmte | 704kJ/mol |
| Warmtekapasiteit | (25 °C) 25,48 J/(mol·K) |
Dampdruk| P/Pa | 1 | 10 | 100 | 1 k | 10 k | 100 k | | teenT/K | 3303 | 3614 | 4009 | 4500 | 5127 | 5954 | |
| Atoomeienskappe |
|---|
| Oksidasietoestande | 7, 6, 5,4, 3, 2, 1, 0, −1, -3 (effe suur oksied) |
| Elektronegatiwiteit | 1,9 (Skaal van Pauling) |
| Ionisasie-energieë | 1ste: 760kJ/mol |
| 2de: 1260 kJ/mol |
| Atoomradius | 137pm |
| Kovalente radius | 151±7pm |
| Diverse |
|---|
| Magnetiese rangskikking | paramagneties |
| Elektriese resistiwiteit | (20 °C) 193 nΩ·m |
| Termiese geleidingsvermoë | (300 K) 48,0W/(m·K) |
| Termiese uitsetting | (25 °C) 6,2 µm/(m·K) |
| Spoed van klank (dun staaf) | (20 °C) 4290m/s |
| Young se modulus | 463 GPa |
| Skuifmodulus | 178 GPa |
| Massamodulus | 370 GPa |
| Poissonverhouding | 0.30 |
| Mohs se hardheid | 7.0 |
| Vickers hardheid | 1350-2500 MPa |
| Brinell hardheid | 1320-2500 MPa |
| CAS-registernommer | 7440-15-5 |
Portaal Chemie |
|---|
Renium is 'n chemiese element met simboolRe.
Renium is in 1925 deurIda Tacke-Noddack, Walter Noddack en Otto Calr Berg ontdek. Hulle het die element spektroskopies inplatinumertse en die mineralekolumbiet, gadoliniet enmolibdeniet aangetoon. Dit is 'n taamlik seldsame element. In die aardkors is net ongeveer 0,7
per kilogram teenwoordig.Vandag word dit as byproduk van die suiwering vankoper enmolibdeen vervaardig.[1]
Renium kan in alle oksidasietoestande vanaf -1 tot +7 voorkom. Die belangrikste toestand is +7. Renium los vinnig op insalpetersuur en vorm perreensuurHReO4.[2]
- ↑"education jlab" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2001. Besoek op26 Januarie 2017.
- ↑The Radiochemistry of Rhenium, Uitgawe 3028, National Acad. of Sciences. National Research Council. Nuclear Science Series,G. W. Leddicotte, National Academies, 1961