Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Rektum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1.Blaas, 2.Skaambeen, 3.Penis, 4. Swelliggaam, 5.Eikel, 6.Voorhuid, 7.Urinebuis, 8.Dikderm, 9.Rektum, 10.Saadblasie, 11. Saadleier, 12.Prostaat, 13.Cowper se klier, 14.Anus, 15. Saadleier, 16.Bytestis, 17.Testis, 18.Skrotum
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Die agterste deel van die rektum.
Die agterste deel van die rektum.

Dierektum (van dieLatynrectum intestinum, "reguit ingewande") is die finale, reguit gedeelte van diedikderm in sekeresoogdiere wat eindig in dieanus. Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikelen:Rectum

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rektum&oldid=2064628"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp