Trekvervorming ofrek is 'n natuurkundigegrootheid wat die geometriesevervorming (deformasie) van 'n materiaal beskryf as gevolg van 'n bepaaldespanning waaraan 'n materiaal onderhewig is. Rek is 'n dimensielose getal wat die verhouding tussen die lengteverandering (dl) en die oorspronklike lengte (l0) van 'n stuk materiaal aandui.
Die rek word gedefinieer as
Rek ontstaan deur die uitoefening van 'n krag, byvoorbeeld 'n trekkrag op 'n staaf. Die rekindeks hang af van die elastisiteitsmodulus van die materiaal waarop die krag inwerk. 'n Mens kan die verhouding tussen spanning en rek in 'n grafiek uiteensit om sodoende 'n spanning-rekdiagram te verkry.
Dierekstyfheid is 'n grootheid wat die weerstand van die materiaal teen rek weergee. Dit word meestal aangegee deurEA = E · A , uitgedruk inN
Vir die meet van rek word dikwels 'nrekstrokie gebruik.