Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Quito

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Quito
San Francisco de Quito

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Ecuador Ecuador
 Provinsie Pichincha
 Koördinate00°13′N78°31′W / 0.217°N 78.517°W /0.217; -78.517
 Gestig op6 Desember1534
 Oppervlakte: 
 - Totaal352vk km
 Hoogte bo seevlak2 850 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2019)1 978 376
 - Metropolitaanse gebied (2019)2 700 000
 - Bevolkingsdigtheid4 602 /vk km
 TydsoneUTC -5
 BurgemeesterPabel Muñoz
 Amptelike webwerfquito.gob.ec
San Francisco-plein, afgeneem vanaf die Palacio Gangotena se dak

Quito (Spaans:San Francisco de Quito) is diehoofstad en tweede grootste stad vanEcuador naasGuayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op6 Desember1534 deurSpanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deurUnesco as 'nwêrelderfenisgebied gelys.

San Francisco-plein in Quito se historiese sentrum
TelefériQo

Guápulo de Quito

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Quito&oldid=2575609"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp