Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Qom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Qom

قم
Qom is in Iran
Qom
Qom
Koördinate:34°38′24″N50°52′35″O / 34.64000°N 50.87639°O /34.64000; 50.87639
LandVlag van Iran Iran
ProvinsieQom
Hoogte
928 m (3 045 ft)
Bevolking
 • Totaal1 233 000
TydsoneUTC+03:30 (IRST)
 • SomertydUTC+04:30 (IRDT)
Webwerfqom.ir

Qom (Persies: قم) is 'n stad in die sentraaleIran. Die stad het 'n bevolking van 1 233 000 in 2010 gehad en is die agste grootste stad van die land. Qom is geleë net suid van die hoofstadTeheran en noord vanIsfahan. Qom is die hoofstad en grootste stad in die provinsie Qom en lê aan die Qomrivier. Die stad is een van die heilige stede van die SjiitieseIslam en die religieuse sentrum van Iran.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Qom&oldid=2230756"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp