TweeRooms-Katolieke Priesters inRome,Italië,, April 2005'nPriester of 'nPriesteres is in die meestereligies 'n persoon bo die algemene mense met 'n amptelike funksie, wat tydens kultiese handelinge as bemiddelaar tussenGod(e) en die mense optree. Die woordPriester is van dieantieke Grieks πρεσβύτερος,presbyteros , "ouderling", afgelei, sowel as die ooreenstemmende terme in ander Europese tale. Van die godsdienste wat oor priesters beskik, sluit inBoeddhisme,Christendom,Druïdisme,Hindoeïsme,Islam,Judaïsme,Paganisme,Sjamanisme,Taoïsme,Wicca enZoroastrisme, asook antieke godsdienste soosAsteekse mitologie,Egiptiese mitologie,Germaanse mitologie,Griekse mitologie,Keltiese mitologie,Masai-mitologie,Mesopotamiese mitologie,Polinesiese mitologie,Rapa Nui-mitologie,Romeinse mitologie enSlawiese mitologie. Daar is eintlik min godsdienste wat nie oor 'n Priester beskik nie.