Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Pous Victor I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pous Victor I
GeboortenaamVictor
Pontifikaat begin186 of189
Pontifikaat eindig197 of201
VoorgangerEleuterus
OpvolgerZefirinus
Gebore
Afrika
Sterf197 of201
Rome,Italië
Ander pouse genaamd Victor

Victor I was die veertiendepous van dieRooms-Katolieke Kerk.

Biografie

[wysig |wysig bron]

Pous Victor I is waarskynlik inAfrika gebore vanBerberafkoms, maarHieronimus van Stridon beweer dat hy 'nRomein was. Hy word getel as een van die drie pouse uit Afrika. Hy is in Rome oorlede in197 of201. In186 of189 volg hyPous Eleuterus op en word na sy dood opgevolg deurPous Zefirinus. Die naam Victor beteken ‘oorwinnaar’.

Pontifikaat

[wysig |wysig bron]

Tydens sy bewind word diebiskop van Rome erken as die belangrikste mag in dieRooms-Katolieke Kerk. Hy verander ook dieamptelike taal van die kerk van klassiekeGrieks naLatyn. Die gebruik van Latyn in die erediens word egter nie algemeen voor die tweede helfte van die 4de eeu nie.

Die uniforme viering vanPaasfees op die Sondag na die lydensweek is deur hom afgedwing. Hy maak 'n einde aan die gebruik van dieChristene inKlein-Asië om Paasfees op 14 Nisan ('n maand in dieJoodse kalender) te vier.Pous Pius I was tolerant ten opsigte van die gebruik.

Hy staan bekend as intolerant ten opsigte van andersdenkendes en het 'n hele paar biskoppe soosPolikratus van Efese enTheodotus van Bisantium geëkskommunikeer (die sakramente ontsê) ondanks die feit dat die Christene nog volop vervolg is. Diegnostisisme is ook hard aangepak.

Verering

[wysig |wysig bron]

Victor I word asheilige deur dieRooms-Katolieke Kerk vereer. Sy feesdag is op28 Julie.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  • Kung, Hans. 2003. The Catholic Church: A Short History. The Modern Library.
  • Vincent Serralda et André Huard,Le Berbère...Lumière de l'Occident, bl. 50–52, Nouvelles Editions Latines, Paris, 1990 (ISBN 978-2-7233-0239-5)

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metVictor I.

Nota

[wysig |wysig bron]

Saamgestel uit dieNederlandse,Engelse,Duitse enFranse wiki’s.

Opvolging

[wysig |wysig bron]
Voorafgegaan deur
Eleuterus
Biskop van Rome
189199
Opgevolg deur
Zefirinus
1ste–4de eeue
Simon Petrus ontvang die sleutels van Christus
5de–8ste eeue
9de–12de eeue
Stefanus IV ·Paschalis I ·Eugenius II ·Valentinus ·Gregorius IV ·Sergius II ·Leo IV ·Benedictus III ·Nicolaas I ·Adrianus II ·Johannes VIII ·Marinus I ·Adrianus III ·Stefanus V ·Formosus ·Bonifatius VI ·Stefanus VI ·Romanus ·Theodorus II ·Johannes IX ·Benedictus IV ·Leo V ·Sergius III ·Anastasius III ·Lando ·Johannes X ·Leo VI ·Stefanus VII ·Johannes XI ·Leo VII ·Stefanus VIII ·Marinus II ·Agapetus II ·Johannes XII ·Benedictus V ·Leo VIII ·Johannes XIII ·Benedictus VI ·Benedictus VII ·Johannes XIV ·Johannes XV ·Gregorius V ·Silvester II ·Johannes XVII ·Johannes XVIII ·Sergius IV ·Benedictus VIII ·Johannes XIX ·Benedictus IX ·Silvester III ·Gregorius VI ·Clemens II ·Damasus II ·Leo IX ·Victor II ·Stefanus IX ·Nicolaas II · *Alexander II ·Gregorius VII ·Victor III ·Urbanus II ·Paschalis II ·Gelasius II ·Callixtus II ·Honorius II ·Innocentius II ·Celestinus II ·Lucius II ·Eugenius III ·Anastasius IV ·Adrianus IV ·Alexander III ·Lucius III ·Urbanus III ·Gregorius VIII ·Clemens III ·Celestinus III ·Innocentius III ·
13de–16de eeue
Honorius III ·Gregorius IX ·Celestinus IV ·Innocentius IV ·Alexander IV ·Urbanus IV ·Clemens IV ·Gregorius X ·Innocentius V ·Adrianus V ·Johannes XXI ·Nicolaas III ·Martinus IV ·Honorius IV ·Nicolaas IV ·Celestinus V ·Bonifatius VIII ·Benedictus XI ·Clemens V ·Johannes XXII ·Benedictus XII ·Clemens VI ·Innocentius VI ·Urbanus V ·Gregorius XI ·Urbanus VI ·Bonifatius IX ·Innocentius VII ·Gregorius XII ·Martinus V ·Eugenius IV ·Nicolaas V ·Callixtus III ·Pius II ·Paulus II ·Sixtus IV ·Innocentius VIII ·Alexander VI ·Pius III ·Julius II ·Leo X ·Adrianus VI ·Clemens VII ·Paulus III ·Julius III ·Marcellus II ·Paulus IV ·Pius IV ·Pius V ·Gregorius XIII ·Sixtus V ·Urbanus VII ·Gregorius XIV ·Innocentius IX ·Clemens VIII ·
17de–20ste eeue
21ste eeu
Simon Petrus ontvang die sleutels van Christus
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pous_Victor_I&oldid=2085876"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp