Sabinianus was die 65stepous van dieRooms-Katolieke Kerk.
Pous Sabinianus is gebore inBlera (nou Bieda) byViterbo,Italië, die seun van Bonus. Op13 September604 volg hyPous Gregorius I op nadat keiserPhokas sy aanstelling goedgekeur het en regeer tot sy dood op22 Februarie606. Hy word opgevolg deurPous Bonifatius III. Die naam ‘Sabinianus’ verwys na die Sabyne 'n stam wat noord-oos vanRome gewoon het'.
Hy werk onder sy voorgangerPous Gregorius I en is vanaf593 pouslike gesant inKonstantinopel. Hy het die standpunt van die kerk nie sterk uitgedra nie en nie kragdadig opgetree nie. Hy keer terug naRome in595. Hy word sendeling inGallië en word stadig bevorder tot hy uiteindelik pous word.
Die gebruik om kerkklokke te lui voor die diens, word aan Pous Sabinianus toegeskryf. Tydens 'n hongersnood inRome het hy graan uit die pouslike voorraad aan die armes verkoop, waar sy voorganger dit gratis gegee het.
Hy bemiddel die vrede tussenSmaragdus van Ravenna en koningAgilulf van dieLombarde
- Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press.ISBN 0-85323-545-7
- Duff, Eamon.Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. pp 62–63.ISBN 0300091656
- Maxwell-Stuart, P. G.Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, p. 47.ISBN 0500017980.
Saamgestel en vertaal uit dieNederlandse,Engelse,Duitse enFranse wikipedia.
|
---|
|
1ste–4de eeue | | |
---|
5de–8ste eeue | |
---|
9de–12de eeue | |
---|
13de–16de eeue | |
---|
17de–20ste eeue | |
---|
21ste eeu | |
---|
|