Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Pous Felix I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pous Felix I
GeboortenaamFelix
Pontifikaat begin5 Januarie269
Pontifikaat eindig30 Desember274
VoorgangerDionisius
OpvolgerEutichianus
Gebore
Rome,Italië
Sterf30 Desember274
Rome,Italië
Ander pouse genaamd Felix

Felix I was die 26stepous van dieRooms-Katolieke Kerk.

Biografie

[wysig |wysig bron]

Pous Felix I is 'nRomein van geboorte. Op5 Januarie269 volg hyPous Dionisius op en regeer tot sy dood op30 Desember274. Hy word opgevolg deurPous Eutichianus. Die naam ‘Felix’ beteken ‘die gelukkige.

Pontifikaat

[wysig |wysig bron]

Tydens sy pontifikaat ontvang hy die verslag van diesinode van Antiogië geadresseer aan sy voorgangerPous Dionisius. Diesinode het die biskopPaulus van Samosata afgesit oor sykettery oor die leerstelling van dieDrie-eenheid. DieLiber Pontificalis meld dat Felix 'n basiliek op dieVia Aurelia opgerig het. Hy het meer duidelikheid gegee oor verskeie leerstellings en die ritus van diemis. Hy stel die dualiteit vanJesus van Nasaret as twee persone,God enmens vas. Hy inisieer ook die leerstelling oor die Drie-eenheid. Hy staan ook toe datmartelare onder die altaar in kerke begrawe word en dat misse jaarliks op die grawe opgedra mag word. Hy het hom beywer vir die gelowiges wat onder keiserAurelianus vervolg is en is uiteindelik self aan die vervolging as martelaar dood. Hy is bekend as die pous wat baie ywerig was in evangelisasie. Hy is begrawe in diekatakombe vanCallixtus.

Verering

[wysig |wysig bron]

Pous Felix I word asheilige enmartelaar vereer. Sy feesdag in dieRooms-Katolieke Kerk is op30 Desember.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press.ISBN 0-85323-545-7

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metFelix I.
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia (Engels)


Nota

[wysig |wysig bron]

Saamgestel uit dieNederlandse,Engelse,Duitse enFranse wiki’s.

Opvolging

[wysig |wysig bron]
Voorafgegaan deur
Dionisius
Biskop van Rome
269274
Opgevolg deur
Eutichianus
1ste–4de eeue
Simon Petrus ontvang die sleutels van Christus
5de–8ste eeue
9de–12de eeue
Stefanus IV ·Paschalis I ·Eugenius II ·Valentinus ·Gregorius IV ·Sergius II ·Leo IV ·Benedictus III ·Nicolaas I ·Adrianus II ·Johannes VIII ·Marinus I ·Adrianus III ·Stefanus V ·Formosus ·Bonifatius VI ·Stefanus VI ·Romanus ·Theodorus II ·Johannes IX ·Benedictus IV ·Leo V ·Sergius III ·Anastasius III ·Lando ·Johannes X ·Leo VI ·Stefanus VII ·Johannes XI ·Leo VII ·Stefanus VIII ·Marinus II ·Agapetus II ·Johannes XII ·Benedictus V ·Leo VIII ·Johannes XIII ·Benedictus VI ·Benedictus VII ·Johannes XIV ·Johannes XV ·Gregorius V ·Silvester II ·Johannes XVII ·Johannes XVIII ·Sergius IV ·Benedictus VIII ·Johannes XIX ·Benedictus IX ·Silvester III ·Gregorius VI ·Clemens II ·Damasus II ·Leo IX ·Victor II ·Stefanus IX ·Nicolaas II · *Alexander II ·Gregorius VII ·Victor III ·Urbanus II ·Paschalis II ·Gelasius II ·Callixtus II ·Honorius II ·Innocentius II ·Celestinus II ·Lucius II ·Eugenius III ·Anastasius IV ·Adrianus IV ·Alexander III ·Lucius III ·Urbanus III ·Gregorius VIII ·Clemens III ·Celestinus III ·Innocentius III ·
13de–16de eeue
Honorius III ·Gregorius IX ·Celestinus IV ·Innocentius IV ·Alexander IV ·Urbanus IV ·Clemens IV ·Gregorius X ·Innocentius V ·Adrianus V ·Johannes XXI ·Nicolaas III ·Martinus IV ·Honorius IV ·Nicolaas IV ·Celestinus V ·Bonifatius VIII ·Benedictus XI ·Clemens V ·Johannes XXII ·Benedictus XII ·Clemens VI ·Innocentius VI ·Urbanus V ·Gregorius XI ·Urbanus VI ·Bonifatius IX ·Innocentius VII ·Gregorius XII ·Martinus V ·Eugenius IV ·Nicolaas V ·Callixtus III ·Pius II ·Paulus II ·Sixtus IV ·Innocentius VIII ·Alexander VI ·Pius III ·Julius II ·Leo X ·Adrianus VI ·Clemens VII ·Paulus III ·Julius III ·Marcellus II ·Paulus IV ·Pius IV ·Pius V ·Gregorius XIII ·Sixtus V ·Urbanus VII ·Gregorius XIV ·Innocentius IX ·Clemens VIII ·
17de–20ste eeue
21ste eeu
Simon Petrus ontvang die sleutels van Christus
Internasionaal
Nasionaal
Kunstenaars
Mense
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pous_Felix_I&oldid=1791438"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp