Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Pous Clemens I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pous Clemens I
GeboortenaamClemens
Pontifikaat begin76
Pontifikaat eindig81
VoorgangerAnacletus I
OpvolgerEvaristus
Gebore1ste eeu
Rome,Italië
Sterf81
Krim,Oekraïne
Ander pouse genaamd Clemens
Sint Pous Clemens I
Gebore1ste eeu, Rome,Italië
Sterfte81, Krim,Oekraïne
Vereer inRooms-Katolieke Kerk
Anglikaanse Gemeenskap
Lutherse Kerk
Oosters-Ortodokse Kerk
Russies-Ortodokse Kerk
Feesdag23 November (Rooms-Katolieke Kerk)
24 November (Oosters-Ortodokse Kerk)
25 November (Russies-Ortodokse Kerk)
AttributePouslike klere, Mariner se kruis, Anker wat gekoppel is aan die kant, Palm van martelaarskap
BeskermheiligeSeevaarders, klipkappers[1]

Clemens I[2][3] was die vierdepous van dieRooms-Katolieke Kerk en die opvolger vanPous Anacletus I. Sy pontifikaat was volgens die amptelike pouslys van dieVatikaan van7681. (VolgensIrenaeus van92 tot101). VolgensTertullianus was hy die direkte opvolger van dieapostelPetrus en wasPous Linus enPous Anacletus I Clemens se opvolgers. Dit is egter ook moontlik dat Clemens saam met Linus en Anacletus lid was van die raad van ouderlinge van die gemeente vanRome. Tydens sy ampstermyn is dievormsel (of konfirmasie) ingevoer. Hy is opgevolg deurPous Evaristus.

Volgens die christelike skrywersOrigenes enHieronimus van Stridon is pous Clemens I dieselfde as die Clemens wat deurPaulus inFilippense 4:3 genoem word.

“Ja, ek vra jou ook, getroue medewerker, wees hierdie vroue behulpsaam. Hulle het saam met my die stryd gevoer in diens van die evangelie, net soos Clemens ook en my ander medewerkers, wie se name in die boek van die lewe staan.”

Pous Clemens[4] het twee briewe aan dieKorintiërs geskrywe. Die eerste een is gepubliseer deur Patrick Junius van Oxford, gebaseer op 'n manuskrip uit die biblioteek van die Engelse koningshuis. Van die tweede brief is slegs 'n aansienlike fragment beskikbaar, gepubliseer inLatyn deur Godefroy Wendelin en inGrieks deur Junius.

Volgens dieLiber Pontificalis[5] was dat hy 'nRomein van geboorte, uit die distrik van die Celiaanse heuwels en die seun van Faustinus. Hy wasbiskop ten tye vanGalba enVespasianus.

Bronne

[wysig |wysig bron]
  • Maxwell-Stuart, P.G. (1997). Chronicle of the Popes. Thames Hudson Ltd., London.ISBN 0-500-01798-0

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Patron Saints and their feast days" (in Engels). Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 November 2019. Besoek op13 November 2016.
  2. Clement I Saint. (2008).Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
  3. Chapman, J. (1908). Pope St. Clement I. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op 18 September 2014 by New Advent[1]
  4. Artaud de Montor, Alexis F., Chévalier de, "The lives and times of the popes to 1003". (vertaal vanaf "Les vies des papes") bl. 25 The Catholic Publication Society of America, New York. 1911.
  5. Loomis, Louise R. (1874 vertaling) The book of the popes (Liber Pontificalis) bl. 47. New York, University of Columbia Press. Augustus 1997.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikisource
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:

Opvolging

[wysig |wysig bron]
Voorafgegaan deur
Anacletus I
Biskop van Rome
7681
Opgevolg deur
Evaristus
1ste–4de eeue
Simon Petrus ontvang die sleutels van Christus
5de–8ste eeue
9de–12de eeue
Stefanus IV ·Paschalis I ·Eugenius II ·Valentinus ·Gregorius IV ·Sergius II ·Leo IV ·Benedictus III ·Nicolaas I ·Adrianus II ·Johannes VIII ·Marinus I ·Adrianus III ·Stefanus V ·Formosus ·Bonifatius VI ·Stefanus VI ·Romanus ·Theodorus II ·Johannes IX ·Benedictus IV ·Leo V ·Sergius III ·Anastasius III ·Lando ·Johannes X ·Leo VI ·Stefanus VII ·Johannes XI ·Leo VII ·Stefanus VIII ·Marinus II ·Agapetus II ·Johannes XII ·Benedictus V ·Leo VIII ·Johannes XIII ·Benedictus VI ·Benedictus VII ·Johannes XIV ·Johannes XV ·Gregorius V ·Silvester II ·Johannes XVII ·Johannes XVIII ·Sergius IV ·Benedictus VIII ·Johannes XIX ·Benedictus IX ·Silvester III ·Gregorius VI ·Clemens II ·Damasus II ·Leo IX ·Victor II ·Stefanus IX ·Nicolaas II · *Alexander II ·Gregorius VII ·Victor III ·Urbanus II ·Paschalis II ·Gelasius II ·Callixtus II ·Honorius II ·Innocentius II ·Celestinus II ·Lucius II ·Eugenius III ·Anastasius IV ·Adrianus IV ·Alexander III ·Lucius III ·Urbanus III ·Gregorius VIII ·Clemens III ·Celestinus III ·Innocentius III ·
13de–16de eeue
Honorius III ·Gregorius IX ·Celestinus IV ·Innocentius IV ·Alexander IV ·Urbanus IV ·Clemens IV ·Gregorius X ·Innocentius V ·Adrianus V ·Johannes XXI ·Nicolaas III ·Martinus IV ·Honorius IV ·Nicolaas IV ·Celestinus V ·Bonifatius VIII ·Benedictus XI ·Clemens V ·Johannes XXII ·Benedictus XII ·Clemens VI ·Innocentius VI ·Urbanus V ·Gregorius XI ·Urbanus VI ·Bonifatius IX ·Innocentius VII ·Gregorius XII ·Martinus V ·Eugenius IV ·Nicolaas V ·Callixtus III ·Pius II ·Paulus II ·Sixtus IV ·Innocentius VIII ·Alexander VI ·Pius III ·Julius II ·Leo X ·Adrianus VI ·Clemens VII ·Paulus III ·Julius III ·Marcellus II ·Paulus IV ·Pius IV ·Pius V ·Gregorius XIII ·Sixtus V ·Urbanus VII ·Gregorius XIV ·Innocentius IX ·Clemens VIII ·
17de–20ste eeue
21ste eeu
Simon Petrus ontvang die sleutels van Christus
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pous_Clemens_I&oldid=2441133"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp