Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Poolvos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Poolvos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
V. lagopus
Binomiale naam
Vulpes lagopus
(Linnaeus, 1758)
Die voorkoms van die poolvos.

Diepoolvos (Vulpes lagopus) is ’n kleinjakkals watinheems is aan dieArktiese streke van dieNoordelike Halfrond en algemeen voorkom op die Arktiesetoendra.[1][2] Hulle is goed aangepas om in koue toestande te leef. Hul dik pels is bruin in die somer en wit in die winter.

Die diere is van 46 tot 68 cm lank, met ’n ronde lyfvorm om die ontsnapping van hitte te verminder.

Die poolvos se prooi is klein diere sooslemmings,vis en seevoëls. Hulle eet ookinsekte,seewier enbessies. Hulle bly in pare tydens die paarseisoen en maak hul kleintjies saam groot.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1Angerbjörn, A.; Hersteinsson, P.; Tannerfeldt, M. (2008).Alopex lagopus.2008IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies.Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 6 Oktober 2014.
  2. Wozencraft, W. Christopher (16 November 2005). "Order Carnivora (pp. 532-628)". In Wilson, Don E.; Reeder, DeeAnn M. (reds.).Mammal Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference] (3de uitg.). Baltimore: Johns Hopkins University Press, 2 vols. (2142 pp.).ISBN 978-0-8018-8221-0.OCLC 62265494.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Vulpes lagopus
Canis lagopus
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Poolvos&oldid=1892584"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp