DiePoolse weergawe vanWikipedia is die negende weergawe van Wikipedia en is op26 September2001 geskep. Die ensiklopedie het tans 1 652 900 artikels en is die 10de grootste Wikipedia, en die tweede grootsteSlawiese Wikipedia.
Die Poolse Wikipedia begin eers as 'n onafhanklike projek onder die domeinwiki.rozeta.com.pl. Op versoek van dieEngelse Wikipediane word die webwerf op12 Januarie2002 by die internasionale Wikipedias gevoeg aspl.wikipedia.com en op22 November2002 aspl.wikipedia.org. Omdomeinkaping te voorkom het die Poolse Wikipedia ook sy eie domein,www.wikipedia.pl wat 'n aanstuur is napl.wikipedia.org.
Die woorde "Wikipedia, die vrye ensiklopedie" in Pools is:Wikipedia, wolna encyklopedia, wat uitgespreek word as/vʲikʲiˈpɛdʲa ˈvɔlna ɛntsɨklɔˈpɛdʲa/.
Lys van Wikipedias volgens aantal artikels |
---|
2 000 000+ | |
---|
1 000 000+ | |
---|
500 000+ | |
---|
300 000+ | |
---|
200 000+ | |
---|
100 000+ | |
---|
50 000+ | |
---|
30 000+ | |
---|
20 000+ | |
---|
10 000+ | |
---|