Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Podalyria

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Podalyria
Podalyria calyptrata
Wetenskaplike klassifikasiee
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Fabales
Familie:Fabaceae
Subfamilie:Faboideae
Genus:Podalyria
Willd., (1799), nom. cons.
Sinonieme
  • AphoraNeck. ex Kuntze

Podalyria (keurtjie) is 'ngenus van kleinstruike wat behoort tot diefamilieAizoaceae. Die genus isendemies aanSuid-Afrika en kom inKwaZulu-Natal, dieOos-Kaap en dieWes-Kaap voor. Die meeste spesies in die genus staan askeurtjie bekend.

Spesies

[wysig |wysig bron]

Daar is sewentienspesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Plants of the World Online
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Podalyria&oldid=2735362"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp