Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Pirelli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pirelli & C. S.p.A.
Tipe
Gestig1872
HoofkantoorMilaanItalië
SleutelpersoneLi Fanrong (voorsitter)
Marco Tronchetti Provera (adjunkvoorsitter en HUB)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiging
Produktebuitebande vir motorvoertuie, motorfietse en trapfietse
Inkomste 6,6 miljard(2022)
Bedryfsinkomste€ 595,6 miljoen(2022)
Netto inkomste€ 435,9 miljoen(2022)
Werknemers31 301(2022)
Dogter-
maatskappye
Pirelli Tyre S.p.A.
Webwerfpirelli.com
Pirelli Cinturato Winter 195/55 R 16 91 H

Pirelli & C. S.p.A. is 'n multinasionale maatskappy gebaseer inMilaan,Italië en is sedert 1922 op die Milaanse "Borsa Italiana" genoteer.[1] Die maatskappy is die wêreld se sesde grootste bandvervaardiger,[2] naBridgestone,Michelin, Continental enGoodyear en is gefokus op die verbruikersproduksie van bande vir motors, motorfietse en fietse. Dit is teenwoordig in Europa, die Asië-Stille Oseaan, Latyns-Amerika, Noord-Amerika en die voormalige Sowjetstate, wat kommersieel in meer as 160 lande verteenwoordig is. Dit het 19 vervaardigingspersele[3] in 13 lande, en 'n netwerk van ongeveer 14 600 verspreiders en kleinhandelaars.[4] In 2015 het China National Chemical Corp. Ltd. (ChemChina) die beherende belang van Pirelli oorgeneem; met die Chinese staatsbeheerde maatskappy wat ingestem het om die bandemaatskappy se eienaarskapstruktuur tot 2023 te handhaaf.

Formule Een

[wysig |wysig bron]

Pirelli is veral bekend by die publiek daarvoor dat hulle sedert2011 die alleenverskaffer van bande aan alleFormule Een-renspanne is.[5] Dit sluit ook toegewyde navorsing en ontwikkeling in.[6]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metPirelli.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Pirelli Company Profile"(PDF). Borsa Italiana. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 1 Maart 2014. Besoek op21 Februarie 2013.
  2. "Largest Tire Manufacturers in the World".Car logos (in Engels (VK)). 30 April 2020. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 25 Junie 2020. Besoek op22 Junie 2020.
  3. "Pirelli – About us".Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2017. Besoek op29 Junie 2017.
  4. "Pirelli Company Presentation"(PDF). Pirelli.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2018. Besoek op18 Mei 2018.
  5. Collantine, Keith (23 Junie 2010)."Pirelli return to F1 after 20-year absence".F1 Fanatic. Keith Collantine.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2010. Besoek op23 Junie 2010.
  6. Collantine, Keith (18 Maart 2011)."Pirelli confirms six different colours for tyres".F1 Fanatic. Keith Collantine. Besoek op18 Maart 2011.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pirelli&oldid=2722628"
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp