Pienaarsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Gauteng Limpopo |
Oorsprong | Oos vanPretoria |
Sytak -links | Apiesrivier |
Sytak -regs | Platrivier |
Monding | Krokodilrivier |
Monding-hoogte | 955 m |
Koördinate:25°6′4″S27°33′50″O / 25.10111°S 27.56389°O /-25.10111; 27.56389 |
DiePienaarsrivier is 'nrivier inGauteng enLimpopoprovinsie,Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van dieKrokodilrivier. Sommige dele van hierdie rivier staan bekend as dieMoretelerivier enMorelettaspruit.
Die rivier ontspring oos vanPretoria en vloei noordwaarts tot in dieRoodeplaatdam noord vanMamelodi. Vandaar vloei dit steeds noord en onderdeur dieN1 en draai daarna wes. Noord vanMakapanstad sluit dieApiesrivier van wes aan, asook diePlatrivier van oos af. Die Pienaarsrivier vloei daarna weswaarts tot in dieKlipvoordam. Ongeveer 25 km verder stroomaf vloei dit van oos in dieKrokodilrivier.[1]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal. |