| Phillip Henn | |
| Geboortenaam | Christopher Phillip Henn |
|---|---|
| Geboorte | 21 November 1961 |
| Sterfte | 5 November 2025 (op 63) |
| Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Christopher Phillip Henn (21 November 1961 - 5 November 2025)[1] was 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle as Johann Vorster inEgoli, Chris van Deventer inBinnelanders (2005-2009), Eben Swanepoel inSuidooster (2018) en Francois Fourie inKelders van geheime (2024).[1][2]
Henn was in die vroeë 1980's persfotograaf virRapport.[1] Sy roman500 myl verskyn in Desember 2019.[1]
Henn sterf op 5 November 2025 in die ouderdom van 63 nadat hy by 'n huis inOesterbaai in dieOos-Kaap geval het.[1]