Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Peter Debye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Peter Debye
Peter Debye in 1912

GeboortenaamPeter Joseph William Debye
Gebore24 Maart1884
Maastricht,Nederland
Oorlede2 November1966
Ithaca, New York,Verenigde State
BurgerskapVlag van Nederland Nederland
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
VakgebiedFisika
Chemie
Instelling(s)Universiteit van Zürich (1911–12)
Universiteit van Utrecht (1912–14)
Universiteit van Göttingen (1914–20)
ETH Zürich (1920–27)
Universiteit van Leipzig (1927–34)
Universiteit van Berlyn
Cornell Universiteit (1940–50)
Alma materRWTH Aachen
Universiteit van München
Doktorale promotor(s)Arnold Sommerfeld
Doktorale student(e)Lars Onsager
Paul Scherrer
Raymund Sänger
Franz Wever
George K. Fraenkel
Fritz Zwicky
Bekend virDebye se model
Debye se ontspanning
Debye se temperatuur
ToekenningsRumford se medalje (1930)
Lorentz se medalje (1935)
Nobelprys vir Chemie (1936)
Willard Gibbs se toekenning (1949)
Max Planck se medalje (1950)
Priestley se medalje (1963)
Nasionale Medalje van Wetenskap (1965)

Peter Joseph William Debye (24 Maart1884 inMaastricht2 November1966 inIthaca, New York) was 'nNederlands-Amerikaansefisikus en 'nfisiese chemikus, en 'nNobelprys vir Chemiewenner (1936).[1] Hy is een van die opstellers van dieDebye-Hückel vergelyking wat te doen het metelektrolietoplossings.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "The Nobel Prize in Chemistry 1936" (in Engels). Nobelprize.org.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2018. Besoek op8 Oktober 2017.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Wenners van dieNobelprys vir Chemie
1901–1925
1926–1950
1951–1975
1976–2000
2001–nou
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Peter_Debye&oldid=2289435"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp