Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Perse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sienPersies.
Perse






Totale bevolking:ca. 90 miljoen
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Iran Iran ~50 miljoen[1][2]

Vlag van Turkye Turkye 618 000[3]
Vlag van Irak Irak 405 000[4]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 331 000[5][6][7][8]
Vlag van Israel Israel 250 000[9]
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 238 250[10]
Vlag van Duitsland Duitsland 200 000[11][12]
Vlag van Kanada Kanada 173 760[13][14]
Vlag van Rusland Rusland 172 303[5][15]
Vlag van Bahrein Bahrein 172 000[16]
Vlag van Katar Katar 160 000[17]
Vlag van Swede Swede 146 320[18][19]
Vlag van Maleisië Maleisië 100 000[20][21]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 83 000[22]
Vlag van Australië Australië 70 623[23][24]
Vlag van Nederland Nederland 35 561[25]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 33 000–36 000[26][27]
Vlag van Japan Japan 19 000[28]
Vlag van Frankryk Frankryk 18 376[18]
Vlag van Noorweë Noorweë 17 913[29]
Vlag van Spanje Spanje 12 344[30]
Vlag van Denemarke Denemarke 8 977[28]
Vlag van Italië Italië 7 444[28]
Vlag van Switserland Switserland 4 044[28]
Vlag van Libanon Libanon 4 000[31]–5 000[32]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 2 895[33]
Vlag van Portugal Portugal 339[34]

Taal:Persies,Luri
Geloofsoortuiging:HoofsaaklikSjiïtieseIslam, asookSoennitiese Islam,Soefisme, ongebonde,Christendom,Baha’i,[35]Judaïsme,Zoroastrisme
Verwante etniese groepe:AnderIrannese volke soosBeloetsje,Hasara,Jesiede,Koerde,Ossetiërs,Pasjtoene enTadjiks;Azerbeidjanners

DiePerse (Persies: پارسیان) is 'nIranneseetniese groep inheems aanIran en hulle praat Persies, 'nIrannese taal.[36] Hulle is die grootste etniese groep in Iran sowel as die grootste etniese groep onder die sprekers van Irannese tale.[2] Perse vorm die titulêre nasie van Iran, wat tot 1935 as Persië bekend gestaan het, waar hulle 65% van dié land se bevolking uitmaak. Etniese Persiese minderhede bestaan in die lande van die ouPersiese Ryk. Daarbenewens het 'n Persiesediaspora deur 'n moderne migrasie gevestig, veral inWes-Europa.

Kostuums van 'n antieke Persiese edelman en soldate

Die benaming is afgelei van die streek Persis noord van diePersiese Golf in die hedendaagse Iran. Vanaf hier hetKores die Grote, die stigter van dieAchaemenidiese Ryk, in die 5de eeu v.C. al die ander Irannese ryke (soos dieMede) verenig en met die uitbreiding van sy ryk begin. Die verspreiding van die Perse het met die ekspansie van die Persiese Ryk gepaard gegaan. Hulle het in die streke van dieKaukasus, dieMidde-Ooste,Sentraal-Asië enNoord-Indië gevestig. In hierdie tydperk was die Perse veral aanhangers van dieZoroastrisme, die amptelike godsdiens van die Persiese Ryk.

Na die Arabiese verowering van Persië tussen 633 en 654 het die meeste Perse dieSjiïtieseIslam as nuwe godsdiens aanvaar en dieSassanidiese Ryk is by dieRasjidoen-kalifaat (632–661) ingelyf. Dit is opgevolg deur dieOmajjadiese Kalifaat (661–750) en dieAbbasidiese Kalifaat (750–1258). In 1259 is die gebied deurMöngke Khan verower en by dieMongoolse Ryk ingelyf wat in 1370 deur dieTimoeriede-dinastie vervang is. Vanaf die gebied van die huidige landeAfghanistan enOesbekistan het Babur, 'n nakomeling van die Timoeriede, die Sultanaat vanDelhi verower en dieMogolryk in Indië gevestig. Die Mogolryk was 'n Persinisierde ryk wat oor groot dele van dieIndiese subkontinent gestrek het.

As gevolg van dieIrannese Rewolusie in 1979 en die daaropvolgende stigting van die Islamitiese Republiek van Iran het groot getalle Perse in lande vanAsië,Europa,Noord-Amerika enOseanië gevestig, waaronder aanhangers van religieuse minderhede soosBaha’i,Christendom,Judaïsme enSoennitiese Islam.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"Iran".Central Intelligence Agency. Besoek op28 Februarie 2021.
  2. 2,02,1(en)Library of Congress."Ethnic Groups and Languages of Iran"(PDF). Library of Congress – Federal Research Division.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2015. Besoek op2 Desember 2009.
  3. (en)"Persian in Turkey". Joshua Project.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op26 Augustus 2014.
  4. (en)"Iraq – People Groups". Joshua Project.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013. Besoek op21 September 2011.
  5. 5,05,1(en)"The Persian Diaspora, List of Persians and Persian Speaking Peoples living outside of Iran, Worldwide Outreach to Persians, Outreach to Muslims around the Globe". Farsinet.com.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op10 Junie 2012.
  6. (en)"Iranian-American stats, Phyllis McIntosh". The Iranian. Besoek op10 Junie 2012.
  7. (en)"Race Reporting for the Asian Population by Selected Categories: 2010 more information 2010 Census Summary File 1". Amerikaanse Statistiekkantoor. Besoek op28 Februarie 2021.
  8. Robson, Barbara and Lipson, Juliene (2002) "Chapter 5(B)- The People: The Tajiks and Other Dari-Speaking Groups"Geargiveer 27 Januarie 2010 opWayback MachineThe Afghans – their history and culture Cultural Orientation Resource Center, Center for Applied Linguistics, Washington, D.C.,OCLC 56081073.
  9. (en)"Why are people going to Iran?". The Jerusalem Post.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op19 Augustus 2013.
  10. (en)"United Arab Emirates: Demography"(PDF).Encyclopædia Britannica World Data.Encyclopædia Britannica Online. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 21 Mei 2019. Besoek op15 Maart 2008.
  11. (en)"Persian World Outreach – ''Persian-speaking people outside of Iran''". Persianwo.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 3 Augustus 2016. Besoek op10 Junie 2012.
  12. (en)GTZ: Migration and development – Afghans in GermanyGeargiveer 27 September 2007 opWayback Machine
  13. (en)"''2006 Canadian Census''". Statistiek Kanada. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 16 Oktober 2015. Besoek op10 Junie 2012.
  14. (en)Ethnic origins, 2006 counts, for CanadaGeargiveer 6 Januarie 2019 opWayback Machine
  15. (en)"2002 Russian census". Perepis2002.ru.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op10 Junie 2012.
  16. (en)"Bahrain – People Groups". Joshua Project.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2014. Besoek op21 September 2011.
  17. (en)"Ethnologue report for language code:pes". Ethnologue.com.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2013. Besoek op10 Junie 2012.
  18. 18,018,1(en)"Migration Information Source – Iran: A Vast Diaspora Abroad and Millions of Refugees at Home". Migrationinformation.org.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2014. Besoek op10 Desember 2012.
  19. (sv)http://www.scb.se/Statistik/BE/BE0101/2011A01B/be0101_Fodelseland_och_ursprungsland.xls
  20. (en)Christoph Marcinkowski (15 Julie 2013)."The Iranian Shi`i Diaspora in Malaysia". Middle East Institute.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op19 Augustus 2015.
  21. (en)Vijenthi Nair (11 Junie 2011)."Iranians feeling at home in Malaysia". The Star. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 19 Januarie 2016. Besoek op19 Augustus 2015.
  22. (en)"Estimated population resident in the United Kingdom, by foreign country of birth (Table 1.3)". Office for National Statistics. September 2009. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 24 Augustus 2011. Besoek op8 Julie 2010.
  23. (en)"Expanded Community Profile – Australia".Australian 2011 Census data. Australian Bureau of Statistics.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2018. Besoek op11 Januarie 2013.
  24. (en)[1]Geargiveer 26 Maart 2016 opWayback Machine
  25. (en)"CBS StatLine – Population; sex, age, origin and generation, 1 January". Besoek op8 Februarie 2015.
  26. (de)Statistik Austria."STATISTIK AUSTRIA – Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland".Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2015. Besoek op8 Februarie 2015.
  27. (de)"Bis zu 20.000 Menschen mit iranischen Wurzeln". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 19 Januarie 2017. Besoek op8 Februarie 2015.
  28. 28,028,128,228,3(en)http://unstats.un.org/unsd/demographic/products/dyb/dybcensus/V3_table4.xls
  29. (no)"Innvandrarbefolkninga og personar med annan innvandringsbakgrunn, etter innvandringskategori, kjønn og landbakgrunn. 1. januar 2001".Statistics Norway.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2012.
  30. (es)"Población extranjera por sexo, país de nacionalidad y edad (hasta 85 y más).", Avance del Padrón a 1 de enero de 2009. Datos provisionales, Instituto Nacional de Estadística, 2009, archived fromthe original on 10 Julie 2019, https://web.archive.org/web/20190710133750/http://www.ine.es/jaxi/tabla.do?path=%2Ft20%2Fe245%2Fp04%2Fprovi%2Fl0%2F&file=00000010.px&type=pcaxis&L=0, besoek op 13 Junie 2009 
  31. (en)"Little Iran in Lebanon?". 5 Januarie 2010. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 26 Desember 2014. Besoek op8 Februarie 2015.
  32. (en)"Iranians in Lebanon: Between History and Politics".ASHARQ AL-AWSAT. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 11 Julie 2015. Besoek op8 Februarie 2015.
  33. (en)"5. Facts and figures – Middle Eastern peoples". Te Ara Encyclopedia of New Zealand. 4 Maart 2009.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2012. Besoek op10 Desember 2012.
  34. (pt)"The Serviço de Estrangeiros e Fronteiras"(PDF). sef.pt.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op1 April 2013.
  35. (en)Federation Internationale des Ligues des Droits de L'Homme (Augustus 2003)."Discrimination against religious minorities in IRAN"(PDF). fidh.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 22 April 2008. Besoek op4 Oktober 2006.
  36. (en)BBC News –Afghan poll's ethnic battleground

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Perse&oldid=2851941"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp