Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Paul Belmondo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Belmondo in Julie 2013

Paul Alexandre Belmondo (gebore op23 April1963) is 'n FranseFormule Een renjaer wat vir dieMarch enPacific Racing spanne gejaag het. Hy is gebore inBoulogne-Billancourt,Hauts-de-Seine as die seun van dieakteurJean-Paul Belmondo. Hy is die kleinseun van diebeeldhouerPaul Belmondo. Rondom 1981 het Paul bekendheid verwerf vanweë sy verhouding metPrinses Stéphanie van Monaco.[1]

Persoonlike lewe

[wysig |wysig bron]

Belmondo is in 1990 getroud met Luana Tenca (gebore in Rome op 18 Maart 1971). Luana Belmondo is 'n voormalige model wat nou 'n TV-sjef en omroeper is.[2] Hulle het 3 kinders.[3]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Diliberto, Gioia (7 Februarie 1983)."After Tragedy, a Healing Love".People.
  2. "Luana Belmondo".Gala.
  3. Colacello, Bob."Inside Paris's 25th Annual le Bal des Débutantes".Vanity Fair.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Paul_Belmondo&oldid=2393236"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp