Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Pascal (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Pascal is 'nprogrammeertaal wat in1970 deur Niklaus Wirth geskep is en vernoem is na die Franse wiskundigeBlaise Pascal. Die klem val op eenvoud en om mense te help om beter programme te kan skryf. Die taal is 'n verbetering op "Algol-60" wat enkele jare vroeër ontwikkel was en 'n alternatief vir die te ingewikkelde opvolger daarvan, "Algol-68". Gestruktureerde programmering en datastrukture word in die taal benadruk.

Pascal-variante

[wysig |wysig bron]

Deesdae is daar 'n paar verskillende dialekte van die taal, wat beteken dat 'n Pascalprogram wat vir een saamsteller geskryf is nie maklik met 'n ander sal saamstel (Engels:compile) nie. Van die meer bekende Pascal-variante sluit in:

Voorbeeld

[wysig |wysig bron]

'n Eenvoudige Pascalprogram word hieronder vertoon:

program hallo(output);begin  writeln('Hallo wêreld!');end.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pascal_(programmeertaal)&oldid=1807733"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp