Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Pascal (eenheid)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'nDrukmeter se wyserplaat was druk in psi (die rooi skaal) enkPa (swart skaal) toon.

Diepascal (simbool:Pa) is dieSI afgeleide eenheid vandruk.[1]Interne druk,spanning,Young se modulus, enbreekkrag word almal in pascal gemeet. Dit word gemeet inkrag per eenheidarea, gedefinieer as eennewton permeter kwadraat. In alledaagse lewe word die pascal waarskynlik die beste geken vanaf diemeteorologiese gebruik daarvan inbarometriese verslae, waar dit voorkom in die vorm van hektopascal (1 hPa = 100  Pa) of kilopascal (1 kPa = 1 000 Pa).[2] 'n Ander algemene gebruik daarvan is byfietsbande se etikette.[3] Een kilopascal stem ooreen met ongeveer 1% atmosferiese druk byseespieël. Een hektopascal is ekwivalent aan 1millibar; eenatmosfeer is presies gelyk aan 101,325 kPa.

Formules

[wysig |wysig bron]

Druk = Krag per area

In terme van eenheidsimbole:

Pa=Nm2=kgm/s2m2=kgms2{\displaystyle {\text{Pa}}={\frac {\text{N}}{{\text{m}}^{2}}}={\frac {{\text{kg}}\cdot {\text{m}}/{\text{s}}^{2}}{{\text{m}}^{2}}}={\frac {\text{kg}}{{\text{m}}\cdot {\text{s}}^{2}}}}

Kyk ook

[wysig |wysig bron]

Bronne

[wysig |wysig bron]
  1. Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (BIPM)(Bureau international des poids et mesures) (2006). "2.2.2".Le Système international d’unités/The International System of Units (SI)(PDF) (in Frans met Engels vertaling) (8ste uitg.).ISBN 92-822-2213-6.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  2. "U.S. Federal Meteorological Handbook". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 20 April 1999. Besoek op28 Mei 2010.
  3. ISO 5775: Fietsbande en Wiele
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pascal_(eenheid)&oldid=2538395"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp