Parkview | |
|---|---|
| Koördinate:26°10′S28°2′O / 26.167°S 28.033°O /-26.167; 28.033 | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 1,68 km2 (0,65 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 3 869 |
| • Digtheid | 2 303/km2 (5 960/vk. myl) |
| Rasverdeling(2011) | |
| • Wit mense | 63.9% |
| • Indiërs/Asiërs | 5.8% |
| • Bruin mense | 2.0% |
| • Swart mense | 24.4% |
| • Ander | 3.9% |
| Taal(2011) | |
| • Engels | 68.7% |
| • Afrikaans | 11.1% |
| • Zoeloe | 4.6% |
| • Tswana | 3.2% |
| • Ander | 12.4% |
Parkview is 'nvoorstad suid vanSandton, inJohannesburg,Suid-Afrika.
Parkview is sowat 4 km noordwes van die Johannesburgse stadsaal geleë. Dit is aangelê op die plaas Braamfontein en grens aan Dieretuinmeer en die Hermann Ecksteinpark. Die NG gemeente Parksig is in 1967 hier gestig, maar nadat die aangrensendeNG gemeente Parkhurst (gestig in 1944) se lidmaattal afgeneem het, het die gemeentes saamgesmelt as die Parkkruin Familiekerk, wat bymekaarkom in die ou Parksig-kerk by Dundalklaan 13, Parkview.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inJohannesburg is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.