Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Parc des Princes

Koördinate:48°50′29″N2°15′11″O / 48.84139°N 2.25306°O /48.84139; 2.25306
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Parc des Princes
UEFA

BynaamLe Parc
LiggingParys,Frankryk
Koördinate48°50′29″N2°15′11″O / 48.84139°N 2.25306°O /48.84139; 2.25306
EienaarStad Parys
OperateurParis Saint-Germain
Kapasiteit48 583
OppervlakGras
Konstruksie
Gebou1897
Geopen18 Juli 1897
Renovasie1932, 1972, 2012–2016.
Boukoste90 miljoen Franc (1972)
ArgitekRoger Taillibert (1972)
Huurders
Paris Saint-Germain (Sokker)
Frankryk (Rugby)
Frankryk (Sokker)
(sommige wedstryde tot en met 1998)

DieParc des Princes (Frans: [paʁk de pʁɛ̃s]) is 'nstadion in die suidweste van dieFransehoofstadParys. Die stadion is in die XVIdearrondissement en naby dieboulevard périphérique, 'n ringsnelweg rondom Parys, geleë. Die stadion word deur die stad Parys besit.

Die eerste Parc is op 18 Julie 1897 onder die naamStade-vélodrome du Parc des Princes ingewy, maar die huidige konstruksie is volgens die argitek Roger Taillibert se ontwerp in 1972 opgerig. Die Parc des Princes dien sedert 1974 as die amptelike stadion van die sokkerklub Paris Saint-Germain. Voor die inwyding van dieStade de France in Januarie 1998 het ook wedstryde van die Franse nasionale sokker- en rugbyspanne hier plaasgevind. Verskeie wedstryde van dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938,Europese Sokkerkampioenskap 1960,Europese Sokkerkampioenskap 1984,Rugbywêreldbeker 1991,FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998,Rugbywêreldbeker 2007 enEuropese Sokkerkampioenskap 2016 is hier gehou. Naas dieStade Vélodrome inMarseille het die Stade Vélodrome in 2016 die tweede stadion geword, waar wedstryde tydens drieUEFA Europa-beker (1960, 1984 en 2016) aangebied is.

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • Wedstryd tussen Suid-Afrika en Samoa tydens die Rugbywêreldbeker 2007
    Wedstryd tussen Suid-Afrika en Samoa tydens die Rugbywêreldbeker 2007
  • Wedstryd tussen Italië en Portugal tydens die Rugbywêreldbeker 2007
    Wedstryd tussen Italië en Portugal tydens die Rugbywêreldbeker 2007
  • Die Parc des Princes tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2016
    Die Parc des Princes tydens dieEuropese Sokkerkampioenskap 2016

Wedstryde

[wysig |wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
4 Junie 193817:00Vlag van Switserland Switserland1–1 (e.t.)Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-DuitslandEerste rondte27 162
9 Junie 193818:00Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland2–4Vlag van Switserland SwitserlandHerhaling20 265
16 Junie 193818:00Vlag van Hongarye Hongarye5–1Vlag van Swede SwedeHalfeindrondte14 800

Europese Sokkerkampioenskap 1960

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Europese Sokkerkampioenskap 1960.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
6 Julie 196020:00Vlag van Frankryk Frankryk4–5Vlag van Joego-Slawië Joego-SlawiëHalfeindrondte26 370
10 Julie 196021:30Vlag van Sowjetunie Sowjetunie2–1 (e.t.)Vlag van Joego-Slawië Joego-SlawiëEindstryd17 966

Europese Sokkerkampioenskap 1984

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Europese Sokkerkampioenskap 1984.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
12 Junie 198420:30Vlag van Frankryk Frankryk1–0Vlag van Denemarke DenemarkeGroep A47 570
20 Junie 198420:30Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland0–1Vlag van Spanje SpanjeGroep B47 691
27 Junie 198420:00Vlag van Frankryk Frankryk2–0Vlag van Spanje SpanjeEindstryd47 368

Rugbywêreldbeker 1991

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Rugbywêreldbeker 1991.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
19 Oktober 199115:00Vlag van FrankrykFrankryk10–19Vlag van EngelandEngelandKwarteindrondte48 500

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
15 Junie 199821:00Vlag van Duitsland Duitsland2–0Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateGroep F45 500
19 Junie 199817:30Vlag van Nigerië Nigerië1–0Vlag van Bulgarye BulgaryeGroep D45 500
21 Junie 199817:30Vlag van Argentinië Argentinië5–0Vlag van Jamaika JamaikaGroep A45 500
25 Junie 199816:00Vlag van België België1–1Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaGroep E45 500
27 Junie 199821:00Vlag van Brasilië Brasilië4–1Vlag van Chili ChiliAgtste eindrondte45 500
11 Julie 199821:00Vlag van Nederland Nederland1–2Vlag van Kroasië KroasiëKlein finale45 500

Rugbywêreldbeker 2007

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Rugbywêreldbeker 2007.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
9 September 200716:00Vlag van Suid-AfrikaSuid-Afrika59–7Vlag van SamoaSamoaGroep A46 575
19 September 200720:00Vlag van ItaliëItalië31–5Vlag van PortugalPortugalGroep C45 476
28 September 200721:00Vlag van EngelandEngeland36–20Vlag van TongaTongaGroep A45 085
30 September 200717:00Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag Ierland15–30Vlag van ArgentiniëArgentiniëGroep D45 450
19 Oktober 200721:00Vlag van FrankrykFrankryk10–34Vlag van ArgentiniëArgentiniëKlein finale45 958

Europese Sokkerkampioenskap 2016

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Europese Sokkerkampioenskap 2016.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
12 Junie 201615:00Vlag van Turkye Turkye0–1Vlag van Kroasië KroasiëGroep D43 842
15 Junie 201618:00Vlag van Roemenië Roemenië1–1Vlag van Switserland SwitserlandGroep A43 576
18 Junie 201621:00Vlag van Portugal Portugal0–0Vlag van Oostenryk OostenrykGroep F44 291
21 Junie 201618:00Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland0–1Vlag van Duitsland DuitslandGroep C44 125
25 Junie 201618:00Vlag van Wallis Wallis1–0Vlag van Noord-Ierland Noord-IerlandKwarteindrondte44 342

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metParc des Princes.
Parc Lescure (Bordeaux) •

Stade Félix-Bollaert (Lens) •Stade de Gerland (Lyon) •Stade Vélodrome (Marseille) •Stade de la Mosson (Montpellier) •Stade de la Beaujoire (Nantes) •Parc des Princes (Parys) •Stade de France (Saint-Denis) •Stade Geoffroy-Guichard (Saint-Étienne) •

Stadium Municipal (Toulouse)
Stadions van dieRugbywêreldbeker 2007 in Frankryk
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Parc_des_Princes&oldid=2705218"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp