| Xe Paralimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||||
DieParalimpiese Winterspele 2010 (Engels:2010 Winter Paralympics,Frans:Les Xes Jeux paralympiques d'hiver) is tussen 12 en 21 Maart 2010 inVancouver,Kanada, aangebied. Enkele van die items is in die nabygeleëWhistler gehou. Dit was die tiendeParalimpiese Winterspele wat aangebied is en die tweede keer dat Paralimpiese Spele in Kanada beslis is. 'n Rekord van 44 lande het hieraan deelgeneem.[1]
DieOlimpiese Winterspele 2010 is tussen 12 en 28 Februarie in Vancouver gehou.

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen dieInternasionale Paralimpiese Komitee en dieInternasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2010 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2010.[2] Vancouver is op 2 Julie 2003 inPraag deur dieInternasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2010. Ander kandidate was:Pyeongchang enSalzburg.
Die stemming het as volg verloop:
| Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2010[3] | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Stad | Land | Rondte 1 | Rondte 2 | ||||
| Vancouver | 40 | 56 | |||||
| Pyeongchang | 51 | 53 | |||||
| Salzburg | 16 | — | |||||

5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die aantal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.
| OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
| Maart 2010 | 12 Vr | 13 Sa | 14 So | 15 Ma | 16 Di | 17 Wo | 18 Do | 19 Vr | 20 Sa | 21 So | Items |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 4 | 2 | 4 | 2 | 6 | 6 | 6 | 30 | ||||
| 2 | 4 | 6 | 2 | 6 | 20 | ||||||
| 6 | 6 | 12 | |||||||||
| ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | |||
| ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | ||||
| Totaal | 6 | 6 | 6 | 4 | 8 | 12 | 6 | 10 | 6 | 64 | |
| Seremonies | OS | SS |
Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrika het aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.


Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:
| Plek | Land | Deelnemers | Totaal | |||
|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | 20 | 13 | 5 | 6 | 24 | |
| 2 | 31 | 12 | 16 | 10 | 38 | |
| 3 | 55 | 10 | 5 | 4 | 19 | |
| 4 | 13 | 6 | 2 | 3 | 11 | |
| 5 | 19 | 5 | 8 | 6 | 19 | |
| 6 | 50 | 4 | 5 | 4 | 13 | |
| 7 | 19 | 3 | 4 | 4 | 11 | |
| 8 | 42 | 3 | 3 | 5 | 11 | |
| 9 | 9 | 2 | 0 | 7 | 9 | |
| 10 | 21 | 1 | 4 | 1 | 6 | |
| 11 | 35 | 1 | 3 | 3 | 7 | |
| 12 | 27 | 1 | 3 | 2 | 6 | |
| 13 | 5 | 1 | 2 | 0 | 3 | |
| 15 | 1 | 2 | 0 | 3 | ||
| 15 | 2 | 1 | 0 | 0 | 1 | |
| 16 | 11 | 0 | 1 | 3 | 4 | |
| 17 | 5 | 0 | 1 | 1 | 2 | |
| 18 | 25 | 0 | 1 | 0 | 1 | |
| 19 | 26 | 0 | 0 | 2 | 2 | |
| 20 | 19 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
| 12 | 0 | 0 | 1 | 1 | ||
| Totaal (21 NPKs) | 461 | 64 | 65 | 63 | 192 | |