Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Paralimpiese Somerspele 1996

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Xe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1996

Gehou inAtlanta,Verenigde State
Deelnemende lande104
Deelnemende atlete3 255 (2 465 mans, 790 vroue)
Items519 in 19 sporte
Openingseremonie16 Augustus1996
Sluitingseremonie25 Augustus1996
Amptelik geopen deurAdjunkpresidentAl Gore
Atlete-eed(sedert 2012)
Beampte-eed(sedert 2008)
Olimpiese vlamMark Wellman
Vorige Spele1992: Barcelona (Spanje)
1992: Madrid (Spanje)
Volgende Spele2000: Sydney (Australië)

DieParalimpiese Somerspele 1996 (Engels:1996 Summer Paralympics) is tussen 16 en 25 Augustus 1996 inAtlanta,Verenigde State, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 255 atlete uit 104 nasies aan 519 items in 19 verskillendesportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die tiendeParalimpiese Somerspele wat aangebied is.

Die Suid-Afrikaanse span verwys na hulself as dieamakrokokroko en eindig vyftiende met 28 medaljes (tien goud, agt silwer en tien brons). Die span verbeter ook ses wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.

DieOlimpiese Somerspele 1996 is tussen 19 Julie en 4 Augustus in Atlanta gehou.

Sporte

[wysig |wysig bron]

19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

[wysig |wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

[wysig |wysig bron]

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land DeelnemersGoud GoudSilwer SilwerBrons BronsTotaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)464665157
2Vlag van Australië Australië (AUS)166423727106
3Vlag van Duitsland Duitsland (GER)231405851149
4Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)248394241122
5Vlag van Spanje Spanje (ESP)196393136106
6Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)14835293195
7Vlag van Kanada Kanada (CAN)13324212469
8Vlag van Nederland Nederland (NED)10817111745
9Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN)3716131039
10Vlag van Japan Japan (JPN)8114101337
11Vlag van Pole Pole (POL)611314835
12Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)651321530
13Vlag van Swede Swede (SWE)11112141137
14Vlag van Italië Italië (ITA)7911201445
15Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (RSA)401081028
16Vlag van Rusland Rusland (RUS)70971127
17Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)4297420
18Vlag van Switserland Switserland (SUI)4596621
19Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL)3096318
20Vlag van Iran Iran (IRI)3095317
21Vlag van Egipte Egipte (EGY)318111130
22Vlag van België België (BEL)38810725
23Vlag van Kuba Kuba (CUB)1083011
24Vlag van Denemarke Denemarke (DEN)457171741
25Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)49661022
26Vlag van Portugal Portugal (POR)3564414
27Vlag van Hongkong Hongkong (HKG)2555515
28Vlag van Ysland Ysland (ISL)1054514
29Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)4252310
30Vlag van Finland Finland (FIN)6545413
31Vlag van Meksiko Meksiko (MEX)3835412
32Vlag van Estland Estland (EST)103429
33Vlag van Belarus Belarus (BLR)1533713
34Vlag van Litaue Litaue (LTU)32611
35Vlag van Nigerië Nigerië (NGR)83238
36Flag of the Czech Republic Tsjeggië (CZE)4327110
37Vlag van Brasilië Brasilië (BRA)60261321
38Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)562529
39Vlag van Slowakye Slowakye (SVK)2824511
40Vlag van Algerië Algerië (ALG)92237
41Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG)102204
42Vlag van Ivoorkus Ivoorkus (CIV)22002
Vlag van Panama Panama (PAN)12002
44Vlag van Oekraïne Oekraïne (UKR)301427
45Flag of Ireland Ierland (IRL)6313610
46Vlag van Griekeland Griekeland (GRE)161135
47Vlag van Koeweit Koeweit (KUW)171113
48Vlag van Kenia Kenia (KEN)171102
49Vlag van Republiek ChinaChinees Taipei (TPE)141023
50Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek (DOM)21001
Vlag van Peru Peru (PER)31001
52Vlag van Israel Israel (ISR)400459
53Vlag van Slowenië Slowenië (SLO)140235
54Vlag van Tunisië Tunisië (TUN)30202
55Vlag van Bulgarye Bulgarye (BUL)60112
56Vlag van Jordanië Jordanië (JOR)50101
57Vlag van Moldowa Moldowa (MDA)50022
Vlag van Thailand Thailand (THA)70022
59Vlag van Jamaika Jamaika (JAM)30011
Vlag van Uruguay Uruguay (URU)10011
Totaal (60 NPKs)5175165411574

Galery

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"IPC Historical Results Archive".Internasionale Paralimpiese Komitee.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Paralimpiese SpeleLogo van die Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026Franse Alpe 2030Salt Lake City 2034
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Paralimpiese_Somerspele_1996&oldid=2442166"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp