Panbraai of vlakbraai is 'n vinnige gaarmaakmetode vir kleiner, sagtevleissnitte in 'n oop pan op die stoof.