Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

PZL M28 Skytruck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
PZL M28 Skytruck
TipeVrag en verkenningsvliegtuig
VervaardigerPZL Mielec
Ontwerp deurAntonov/PZL Mielec
Nooiensvlug22 Julie 1984 (PZL An-28)
24 Julie 1993 (PZL M28 Skytruck)
StatusIn diens, in produksie
HoofgebruikersPoolse Lugmag
Poolse Vloot
Venezuela Lëer
Amerikaanse Lugmag
Vervaardig1984-1993 (PZL An-28)
1993- (PZL M28 Skytruck)
Aantal gebou200+ (insluitend PZL An-28)
EenheidskosteVS$6.5-7 Miljoen[1]
Ontwikkel vanAntonof An-28

DiePZL M28 Skytruck is 'nPoolse ligte vrag- enpassasiersvliegtuig met kort-opstyg-en-land vermoë, ontwikkel uit dieAntonof An-28 wat onder lisensie vervaardig word. Die eerste eenhede gebou onder lisensie was diePZL An-28 genoem. Die maritieme en verkenningsvliegtuig is diePZL M28B Bryza (Seebries) genoem.

Ontwikkeling

[wysig |wysig bron]

Die Antonof An-28 was die wenner van 'n kompetisie teen dieBeriev Be-30 vir 'n nuwe, ligte passasiers- en veeldoelige vliegtuig virAeroflot se korter roetes. Dit het die suksesvolle maar verouderdeAntonof An-2 dubbeldekker vliegtuig vervang. Die An-28 is op sy beurt ontwikkel uit dieAntonof An-14. Die An-28 het die hoë vlerk en dubbelstertvinkonsep behou maar die romp is langer en verbeter. Dit is ook toegerus metturboskroefmotore. Die aanvanklike motors was die TVD-850 maar die produksieweergawe is toegerus met die kragtiger TVD-10B, met drielemskroewe.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. John Croft (11 Julie 2017)."Sikorsky Seeks Sales For Fixed-Wing PZL M28".Aviation Week & Space Technology (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2019.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


 Hierdie lugvaartartikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=PZL_M28_Skytruck&oldid=2212132"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp