Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Outonome gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lande met ten minste een outonome gebied

'nOutonome gebied is 'n gebied wat tot 'n bepaalde land behoort, maar sy eie wette en gewoonlik ook sy eie regering het, wat nogtans beperkte bevoegdhede besit.

Buitelandse betrekkinge en nasionale verdediging is gewoonlik aan die sentrale regering van die land voorbehou. Watter ander bevoegdhede die outonomie gebied het kan wissel van gebied tot gebied. Dit kan byvoorbeeld wees dat dit 'n ander amptelike taal het, soos in die geval van dieFaroëreilande.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Outonome_gebied&oldid=2236773"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp