Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Outokrasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Outokrasie is 'n regeringstelsel waarin die hoogste gesag in die hande van één persoon gekonsentreer is. Hierdie persoon se besluite is nie onderworpe aan eksterne wetlike beperkinge of aan beheer deur die bevolking nie. Die bekendste vorme van outokrasie isabsolute monargie (bv. inSaoedi-Arabië) endiktatorskap (bv. inNoord-Korea).

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Outokrasie&oldid=2068651"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp