Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Ou Cyrilliese alfabet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die oorspronklikeCyrilliese alfabet is in die10de eeu in dieEerste Bulgaarse Ryk ontwikkel vir die skryf van godsdienstige tekste inKerkslawies. Dit het die fonologiese basis van die ouerGlagolitiese alfabet gevolg wat deur die monnikebroers Cyrillus en Methodius ontwikkel is en is waarskynlik deur studente van die broers geskep. Baie van die letters kom van dieGriekse alfabet, en vir klanke waarvoor daar nie Griekse letters was nie, is letters uit dieLatynse en Glagolitiese alfabet aangepas.

Die alfabet is deur die eeue aangepas by veranderings in dieSlawiese tale en elke taal het ’n eie variasie van die alfabet aangeneem.

Alfabet

[wysig |wysig bron]
LetterUnicodeNaam
(Cyrillies)
Naam
(Transliterasie)
TransliterasieIFASyferwaardeGlagolities
А аАЗЪazaa1
Б бБѸКЫboekibb 
В вВѢДѢwjedevʋ2
Г гГЛАГОЛЬglagolgg3
Д дДОБРОdobrodd4Dobro
Є єѤСТЪjesteɛ5
Ж жЖИВѢТЄzjiwjetežʒ 
Ѕ ѕЅѢЛОdzjelodzʣ,z6
[1]З зЗЄМЛІАzemljazz7
И иИЖЄ, ИКЪizje, ikii8  
І іИЖЄ, ИКЪizje, ikii10
Ћ ћЋЄРВЬdzjerfģʥ 
К кКАКОkakokk20
Л лЛЮДЬѤljoedijell30
М мМЫСЛѢТЄmisljetemm40
Н нНАШЬnasjnn50
О оОНЪonoo70
П пПОКОИpokoipp80
Р рРЬЦИrtsirr100
С сСЛОВОslowoss200
Т тТВРЪДОtwridott300
[2]Ѹ ѹѸКЪoekuu400
Ф фФРЪТЪfritiff500
Х хХѢРЪcherx, chx600
Ѡ ѡѠТЪoto, ωo800
Щ щШТАsjtaštʃt 
Ц цЦИtsicʦ900
Ч чЧРЬВЬchriwičʧ90
Ш шШАsjašʃ 
Ъ ъѤРЪjerъ, ǔʌ 
Ы ыѤРЫjeriyɨ 
Ь ьѤРЬjerjь, ǐɪ 
Ѣ ѣѢТЬ, ІАТЬjet, jatěæ,(j)ɛ, 
Ю юЮjoejuju 
ІА ɪɑІАjaja  
Ѥ ѥѤjeje  
[3]Ѧ ѧѦСЪjesęɛ̃900
[4]Ѫ ѫѪСЪjoesǫɔ̃ 

[5]

Ѩ ѩѨСЪjes 
[6]Ѭ ѭѬСЪjoesjɔ̃ 
Ѯ ѯКСИksiksks60 
Ѱ ѱПСИpsipsps700 
Ѳ ѳФИТАfitaθ, th, ff9
Ѵ ѵИЖИЦАizjitsaυ, iʏ,i400

Syferwaarde

[wysig |wysig bron]

Die letters wat uit Grieks oorgeneem is, het elk ’nsyferwaarde gehad, in dieselfde volgorde as in die Griekse alfabet. Bo ’n syfer of reeks syfers is ’ntitlo geplaas om aan te dui dat dit ’n syfer is.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Notas

[wysig |wysig bron]
  1. Die eerste vorm het in die tweede ontwikkel.
  2. Die oorspronklike twee-karakter-letter na Griekse voorbeeld het ontwikkel in die tweede vorm
  3. In Russies is die letter малый юс ("klein joes") genoem.
  4. In Russies is die letter большой юс ("groot joes") genoem.
  5. In Russies is die letter йотированный малый юс ("gejoteerde klein joes") genoem.
  6. In Russies is die letter йотированный большой юс ("gejoteerde groot joes") genoem.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ou_Cyrilliese_alfabet&oldid=2723727"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp