Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Ostariophysi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ostariophysi
Melkvis (Chanos chanos)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Ostariophysi
Ordes

Gonorynchiformes
Cypriniformes
Characiformes
Gymnotiformes
Siluriformes

Ostariophysi is die tweede grootste superode van straalvinnigevisse. Hierdie diverse groep bevat amper 8 000spesies, omtrent 28% van die bekende visspesies en 68% van varswatervisse ter wêreld. Hulle kom op al die kontinente voor, met die uitsondering vanAntarktika. Hulle het verskeie gemeenskaplike kenmerke, onder andere beskik almal oor 'norgaan van Weber.[1] Van die spesies in die groep is belangrik vir mense vir kos, sport, dieakwarium-industrie en navorsing.

Taksonomie

[wysig |wysig bron]

Die superorde word as volg geklassifiseer:

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Nelson, Joseph, S. (2006).Fishes of the World. John Wiley & Sons, Inc.ISBN 0-471-25031-7.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ostariophysi&oldid=2246980"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp