Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Oreade

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

DieOreades ofOrestiades (Grieks: Ὀρεάδες / Όρεστιάδες) was in dieGriekse mitologienimfe wat in valleie en op berge gewoon het. Hulle name het verskil na gelang van hulle blyplek: DieIdaes was vanBerg Ida, diePeliades vanBerg Pelia, ens. Hulle word verbind met die godinArtemis, wat op haar jagtogte heuwels en rotsagtige gebiede verkies het.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikelen:Oread
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Landnimfe
Boomnimfe
Waternimfe
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Oreade&oldid=1489454"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp