Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Orde van Ikhamanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Orde van Ikhamanga
orde
Datum van stigting of ontstaan30 November 2003Wysig
Inheemse etiketOrder of IkhamangaWysig
LandSuid-AfrikaWysig
Conferred byPresident van Suid-AfrikaWysig
Volgende hoër rangOrder of LuthuliWysig
Volgende laer rangOrder of Mendi for BraveryWysig
StingtingsplekPretoriaWysig
Lint wat vir die Orde van Ikhamanga gebruik word.

DieOrde van Ikhamanga is 'nSuid-Afrikaanse eerbetoning. Dit is op 30 November 2003 ingestel en word deur diePresident van Suid-Afrika toegeken aan presteerders in kuns, kultuur, literatuur, musiek, joernalistiek en sport (wat aanvanklik deurOrde van die Kremetart vereer is). Die orde bestaan uit drie klasse:

  • Goud (OIG), vir buitengewone prestasie,
  • Silwer (OIS), vir 'n uitstekende prestasie,
  • Brons (OIB) vir uitstaande prestasie.

"Ikhamanga" is dieXhosa-naam vir diestrelitziablom.

Ontvangers

[wysig |wysig bron]

Goud

[wysig |wysig bron]


Silwer

[wysig |wysig bron]


Brons

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Orde_van_Ikhamanga&oldid=2664426"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp