Oranjemund | |
---|---|
Dorp | |
![]() 'n Lugbeeld van Oranjemund in 2019 | |
Koördinate:28°33′00″S16°25′35″O / 28.55000°S 16.42639°O /-28.55000; 16.42639 | |
Land | ![]() |
Streek | ǁKaras |
Distrik | Oranjemund |
Stigting | 1936 |
Hoogte | 12 m (39 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 908 |
Tydsone | UTC+1 (WAT) |
• Somertyd | WAST |
Oranjemund is 'ndiamantmyndorp in die mees suidwestelike hoek vanNamibië, 10 km noord vanAlexanderbaai in dieNoord-Kaap. Dit bly een van die wêreld se vernaamste diamantsentrums. Dit is in 1944 gestig om werkers te huisves van die mynboumaatskappy wat daar bedrywig is.Groente enblomme word hier verbou deur moderne besproeiingsmetodes omdat die omliggende gebied te dor is om landbou te onderhou. Die dorp is merkwaardig omdatgemsbokke in die strate rondloop en soms die verkeer ontwrig. Die geskatte bevolking in 2006 was 8 538, wat dit die 18de grootste dorp inNamibië gemaak het.