Orange Farm Farmton | |
|---|---|
'n Jeugprotes in Orange Farm | |
| Koördinate:26°27′54″S27°51′25″O / 26.46500°S 27.85694°O /-26.46500; 27.85694 | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
| Stigting | 1988 |
| Regering | |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 0,61 km2 (0,24 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 846 |
| • Digtheid | 1 387/km2 (3 590/vk. myl) |
| Rasverdeling(2011) | |
| • Indiërs/Asiërs | 0.1% |
| • Swart mense | 99.9% |
| Taal(2011) | |
| • Noord-Sotho | 97.2% |
| • Engels | 1.2% |
| • Ander | 1.7% |
| Poskode(strate) | 1805 |
| Skakelkode | 1841 |
Orange Farm (inheems ook "Farma" genoem) is 'ntownship ongeveer 45 km suid vanJohannesburg,Gautengprovinsie inSuid-Afrika. Dit is een van die jongste townships in Suid-Afrika, met die oorspronklike bewoners meestal afgedankte plaaswerkers, wat verblyfreg verkry het in 1988. Ondersteuning vir die bevolking het stadig meestal van mense gekom wat huurders in die groot dorp vanSoweto was.[2]