Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Oracle Corporation

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oracle Corporation
TipeAandelemaatskappy
Gestig16 Junie 1977
HoofkantoorRedwood City,Kalifornië, Verenigde State
SleutelpersoneJeff Henley (hoof uitvoerende beampte)
Larry Ellison (voorsitter van die Raad)
Safra Catz (president)
Mark Hurd (president)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieVermaak-sagteware
rekenaarhardeware
ProdukteOracle Applications, Oracle Database, Oracle Enterprise Manager, Oracle Fusion Middleware, bedieners, rekenaars, stoor
Inkomste$37,18 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste$14,68 miljard[1] (2013)
Netto inkomste$10,92 miljard[1] (2013)
Werknemers136 535[1] (2016)
Webwerforacle.com

Die woord Oracle kan verwys na dieAmerikaanse maatskappyOracle Korporasie, of dieOracle databasissagteware wat hulle skryf en versprei.

Die maatskappy

[wysig |wysig bron]
Oracle Korporasie se hoofkantoor.

Oracle se hoofkantoor is geleë in Redwood Shores,Kalifornië,VSA. Hulle aandele word op dieNew Yorkse aandelebeurs genoteer.

Die Oracle databasis

[wysig |wysig bron]

Oracle word beskou as een van die mees populêredatabasis-beheerstelsels ter wêreld. Die Oracle databasis is beskikbaar op meestebedryfstelsels insluitendMicrosoft Windows,Linux enUnix.

Ander produkte

[wysig |wysig bron]

Oracle verskaf talle ander sagteware produkte, onder andere:

  • Oracle Applications (Industrie applikasies)
  • Oracle Colaboration Suite (sluit in e-pos, telefonie, ens.)
  • Ontwikkelingspakete (Oracle Forms, Reports, ens.)

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1234"Oracle Corporation Financial Statements" (in Engels). United States Securities and Exchange Commission.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2017.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metOracle Corporation.
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Oracle_Corporation&oldid=2579829"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp