Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Opvoering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Violis tydens 'n opvoering.
Letterkunde
Vernaamste vorms

Roman ·Gedig ·Drama

Kortverhaal ·Novelle
Genres

Drama ·Epiek ·Hygliteratuur

Komedie ·Liriek ·Mito-poësis

Nonsens ·Ridderroman ·Satire

Tragedie ·Tragikomedie
Media

Opvoering (toneelstuk)

Boek
Tegnieke
Prosa ·Poësie
Geskiedenis en Lyste

Hooftrekke van letterkunde

Woordelys van terme

Geskiedenis (hedendaags)

Boeke ·Skrywers

Letterkunde / Poësie toekennings
Bespreking

Kritiek ·Teorie

Sosiologie ·Tydskrifte
s  b  w

'nOpvoering, binne dieuitvoerende kunste, bestaan normaalweg uit 'n geleentheid waarin 'n speler of 'n groep op 'n spesifieke manier optree vir 'n ander groep mense, diegehoor.Koormusiek enballet is voorbeelde hiervan. Gewoonlik is die spelers vooraf betrokke by repetisies en na afloop van die opvoering sal die gehoor normaalweg applous lewer.

Die manier waarop waardering getoon word kan van kultuur tot kultuur verskil. Chinese spelers sal saam met die gehoor hande klap na die afloop van 'n optrede; die applous terug na die gehoor is om dankie te sê.[1] InJapan lok opvoerings van tradisionele uitvoerende kunste gewoonlik indiwidue wat foto’s neem, en soms tot op die verhoog, sentimeters vanaf die spelers se gesigte.[2]

In sommige gevalle kan die skeidslyn tussen speler en gehoor vervaag, soos byvoorbeeld met "deelnemende teater" waar lede van die gehoor betrokke raak by die produksie.Teateropvoerings kan daagliks voorkom of met gereeldeintervalle. Dit kan uitgevoer word by aangewese lokale vir opvoerings (soos teaters of konsertsale), of onkonvensionele plekke, soos 'n ondergrondse stasie, straat of iemand se huis.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Brown, Ju; Brown, John (2006).China, Japan, Korea Culture and Customs. North Charleston: BookSurge. p. 55.ISBN 1-4196-4893-4.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  2. Thornbury, B (1997).The Folk Performing Arts: Traditional Culture in Contemporary Japan. Albany: State University of New York. p. 12.ISBN 0-7914-3255-6.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
  • Bell, B.S., & Kozlowski, S.W.J. (2008). Active learning: Effects of core training design elements on self regulatory processes, learning, and adaptability. Journal of Applied Psychology, 93, 296–316.
  • Fadde, P.J., & Klein, G.A. (2010). Deliberate performance: Accelerating expertise in natural settings. Performance Improvement, 49, 5-15.
  • Freeman, S., Eddy, S., McDounough, M. et al. (2014). Active learning increases student performance in science, engineering, and mathematics. PNAS, 111, 8410–8414.
  • Gagne, R.M. (1962). Military training and principles of learning. American psychologist, 17, 83–91.
  • Lohman, M. (2002). Cultivating problem solving skills through problem based approaches to professional development. Human Resource Development Quarterly, 13, 243–256.
  • Meyer, R. (2002). Problem solving skills through problem based approaches to professional development. Human Resource Development Quarterly, 13, 263–270.
  • Noordzu, G., Hooft, E., Mierlo, H. et al. (2013). The effects of a learning-goal orientation training on self-regulation: A field experiment among unemployed job seekers. Personnel Psychology, 66, 723–755.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Opvoering&oldid=2609991"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp