Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Opkwark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Opkwark
Die opkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Die opkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
SamestellingElementêre deeltjie
StatistiekFermionies
GroepKwarke
GenerasieEerste
WisselwerkingSterk,swak,elektromagneties,swaartekrag
Simboolu
AntideeltjieOp-antikwark
GeteoretiseerMurray Gell-Mann (1964)
George Zweig (1964)
OntdekSLAC (1968)
Massa2,3+0,7−0,5 MeV/c2[1]
Verval inStabiel ofafkwark +positron +elektronneutrino
Elektriese lading+2/3e
KleurladingJa
Spin1/2
Swak isospinLH: +1/2, RH: 0
Swak hiperladingLH: +1/3, RH: +4/3

Dieopkwark ofu-kwark (simbool: u, van dieEngelseup quark) is die ligste van al diekwarke, ’n soortelementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel vanmaterie. Saam met dieafkwark vorm dit dieneutrone (een opkwark, twee afkwarke) enprotone (twee opkwarke, een afkwark) vanatoomkerns. Dit is deel van dieeerste generasie van materie, het ’nelektriese lading van +23 e en ’n massa van 1,5–3,3 MeV/c2.

Nes ander kwarke is die opkwark ’n elementêrefermion metspin-12 en ervaar dit al vierfundamentele kragte:swaartekrag,elektromagnetisme,swak kernkrag ensterk kernkrag. Dieantideeltjie van die opkwark is die anti-opkwark of anti-op), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. J. Beringer (Particle Data Group) (2012)."PDGLive Particle Summary 'Quarks (u, d, s, c, b, t, b', t', Free)'"(PDF). Particle Data Group. Besoek op21 Februarie 2013.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Elementêr
Fermione
Kwarke
Leptone
Bosone
Ykbosone
Skalaar
Ander
Spoke
Hipoteties
S-deeltjies
Gaugino's
Ander
Aksino • Chargino • Higgsino • Neutralino • Sfermion
Ander
Aksion • Dilaton •Graviton • Majoron • Majorana-fermion • Magnetiese monopool • Tachion •X-bosonX-boson|Y-boson • W'-boson • Z'-boson •Steriele neutrino
Saamgestel
Hadrone
Barione /Hiperone
Mesone /Kwarkoniums
Ander
Hipoteties
Eksotiese hadrone
Eksotiese barione
DibarionPentakwark • Skirmion
Eksotiese mesone
Ander
Meson-molekule • Pomeron
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Opkwark&oldid=2269687"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp