Open Season 2 | |
---|---|
Regisseur | Matthew O'Callaghan Todd Wilderman |
Produksieleier | Kirk Bodyfelt Matthew O'Callaghan Michelle Murdocca Andrea Miloro |
Draaiboek | David I. Stern |
Met | Joel McHale Mike Epps Cody Cameron Jane Krakowski Billy Connolly Crispin Glover Danny Mann Steve Schirripa Fred Stoller Olivia Hack |
Musiek deur | Ramin Djawadi |
Redigeerder | Steven Liu Jimmy Sandoval |
Verspreider | Sony Pictures Home Entertainment |
Uitgereik | 24 September2008 (Suid-Afrika) 27 Januarie2009 (Noord-Amerika) |
Speeltyd | 76 min |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Bruto wins | VS$ 8 716 950 |
Voorafgegaan deur | Open Season |
Opgevolg deur | Open Season 3 |
Amptelike webtuiste | |
IMDb-profiel |
Open Season 2 is 'n rekenaar geanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2008 wat deurMatthew O'Callaghan enTodd Wilderman geregisseer is en die stemme vanJoel McHale enMike Epps, onder andere, gebruik.