Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Onkologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Koronale CT wat 'n kwaadaardige mesothelioom toon, aangedui deur die asterisk en die pyle

Onkologie is die studie van dieoorsake, siektesimptome en -tekens van verskillende soortekanker. 'n Dokter wat onkologie praktiseer word 'nonkoloog genoem.[1] Die term is afkomstig van die Griekseonkos (ονκος), wat "lomp" of "gewas" beteken; en die agtervoegsel -ologie, wat "studie van" beteken.[2]

Bron

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Maureen McCutcheon.Where Have My Eyebrows Gone?. Cengage Learning, 2001.ISBN 0766839346. Page 5.
  2. Types of Oncologists, American Society of Clinical Oncology (ASCO).

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metOnkologie.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Onkologie&oldid=2724451"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp