Dieonewehoewiges (Perissodactyla) is 'norde van diere in dieklas vansoogdiere (Mammalia). Hulle het hul naam te danke aan hul onewe aantal tone. 'nPerd het byvoorbeeld slegs een toon, terwyl 'nrenoster drie tone per poot het. Die tapir het vier tone aan die voorpote, maar net drie aan die agterpote. Die middelste toon is tot 'n hoef ontwikkel. Die tone aan die sykante is rudimentêr aanwesig (dus, onderontwikkeld).
Hierdie diere is almal middelgroot planteters. Hulle het relatief eenvoudigemae en verteer platmateriaal 'n in die dermstelsel, eerder as een of meer maagkamers.
In teenstelling totewehoewiges, kry die onewehoewiges niebek-en-klouseer nie.
Die onewehoewiges bestaan uit drie lewende en 'n aantal uitgestorwefamilies:
Hooker en Dashzeveg gee 'n (gedeeltelike) kladogram:[3]
|
| Phenacodontidae |
|
|
| Brontotheriidae |
| Lophodontamorpha | Ancylopoda |
| Isectolophidae |
| Chalicotherioidea | |
|
|
| Euperissodactyla | |
|
|
|
|
|
|
|